× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 months ago #239345 by Debbie1
NaomiB, baie dankie vir die verwelkoming..en ook vir die Dr se nommer, dit word opreg waardeer.

Ek is bly om te sien ek is nie al een wat die (cradle-snatching) doen nie...hehehehe....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239344 by Twinkle
Baie dankie StellaK

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239343 by StellaK
Bell@, as jy by die forum se index kyk, gaan na die Welkom groep toe. die 2e thread daar is Preggielingo/abbreviations.
ek het dit nou die dag eers gesien, en daai lys is mooi alfabeties

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239338 by Twinkle
Kan iemand asb net paar van die afkortings weer post asb... weet ek het dit iewers raak gelees maar waar weet ek nie

Dankie baie

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239337 by Twinkle
Hallo Almal

@Bea baie sterkte ... ek glo en vertrou dat elkeen van ons geseen sal word met n gesonde babatjie ... hou moed

Ek self nog nie weer toets gedoen nie maar ook nog nie weer begin menstrueer nie :-( . Het dr weer gemail om te vra of ek nie maar vir ondersoek kan kom voor hy voorskrif gee nie - nog geen terug voer nie

STERKTE vir elke liewe dame op hierdie forum ... julle is almal in my gedagtes en voel goed om te weet ek is nie alleen nie hier is altyd iemand om te luister....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239335 by StellaK
Goeie more dames

Bea, groot drukkie vir jou vriendin. moet net nie moed verloor nie.
ek bid baie hard dan dat al2 daai follies eirtjies in het en dat al2 mooi bevrug.
baie baie sterkte vir vandag en more, en ek hoop dat jou gemoed bietjie optel. dink so baie aan jou jong :heart:

Naomi, FXFX vir mooi follies vir jou. en geniet die BD

hallo aan al die ander.

AFM ons het 'n baie lekker jagnaweek gehad. ML het 'n vlakvark geskiet. so nou het ons weer vir 'n rukkie lekker maalvleis. ek dink dat OV gaan later wees as vandag, want daars nog geen sticky CM nie.

geniet die week julle

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239333 by Bytjie
More dames,

Bea, groot drukkie vir jou. Jammer oor die nuus, maar julle het darem 2 waarmee julle kan werk, jy moet net moedhou asseblief tog. Ek hou alles gekruis dat dinge mooi sal uitwerk vir julle.

Hoe was julle almal se naweek.

AFM, niks nuus nie, drink more my laaste Femara. My dr is met verlof hy kom eers Maandag, so ek moet Maandag bel om te hoor of ek moet inkom vir follie scan.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account