× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #239449 by Debs
Dellie: oh my word dis goeie nuus dame!! Woeker sommer van nou af soos jy se!! Ons was lucky, ek het die Woensdag ge-OV en my plan was om die keer elke 2de dag nie elke dag nie want ons het nie sperm analise gedoen met ML nie so nie geweet of sy sperm dalk ‘uitgeput’ is na elke dag nie hehehe so ek wou die sondag en dan dinsdag en donderdag (gedink ek gaan dinsdag OV!) en toe is ML al te vroeg uhm in die bui so toe het ons saterdag, sondag en die maandag toe sien ek EWCM so toe sommer weer, daarna kon ons nie so ek het nie die dag voor OV nie, nie OP OV nie en ook nie die twee dae daarna nie en kyk nou net een van daai spermpies het die ding gedoen :D

NaomiB & Zarah: baie dankie julle. Ek probeer hard om dit als in my stride te vat :) is al wat mens kan doen.

Zarah: Awesome, ons wag in spanning op nuus!!

StellaK: Mmmmm ek sal dit bietjie doen! Ek het nou net gou op pc ingelog en ge-unsubscribe en weer gesubscribe, dalk doen dit die trick!

Hopeful: Aaaw noooo sterkte met die verkoue dit is nou sleg!! Ek het so amper amper verkoue gehad, net VREK baie water gedrink, ACC200 wat mens mag drink en so nou en dan 2 panados. Dr se jy mag maar die panados drink dan.

Snoekie: Oe die piekniek klink AWESOME!!! Sal jul def join eendag as ons planne mooi uitwerk!!

Bell@: Baie dankie girl. Op hoeveel dae post ov is jy nou? As jy so 14DPO is –toets!!!! Anders, moenie nou nie dis te vroeg.


Okay baaaaaaaai!!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #239446 by StellaK
ai, Hopeful, baie sterkte met die verkoue. sit 'n groot teelepel heuning en 'n teelepel suurlemoen in jou rooibos tee. dit werk nogal.

Bell@, wat 'n vooruitsig. ek hoop so vir jou part dat dit kan waar wees.
ek sou verseker more oggend getoets het as dit ek was, die nuuskierigheid is vir my net 1 te veel :silly:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #239445 by Twinkle
Hallo julle !

Hoop dit gaan goed met almal vandag ...

Loer net vinnig in Debs ek kry ook nie meer emails wat se hier is "aktiwiteit" nie. Baie sterkte vir jou met jou ma se siekte en so jammer oor jou oupa.

Bea - Hoop jy kan nog goeie nuus vandag gee - BAIE BAIE bly vir jou en pas jouself mooi op...

Dr het nou nog nie laat weet oor watse pille hy wil voorskryf nie ... intussen het ek vir Prof Sierbert So iets gemail en kan 2 Aug afspraak by hom kry ... MAAR ek was gister weer vir acupuncture en die Dr gebruik ek weet nie watse manier van "toets" nie (praat of vra vrae vir my liggaam). Die "feeks" het steeds nie gekom nie toe vra ek vir die homeopaat in 'n grap vra sommer of ek swanger is haar antw na sy ge"toets" of gevra het - "there is a possibility very early, test next week" ek is so nuuskurig en wonder of ek nie maar more moet toets nie. My ferti boost pille is ook net genoeg tot vrydag - gedink ek gaan in elk geval nuwe koop aangesien ek dit kan drink tot op 3 maande van die swangerskap ... Wat dink julle dames toets of nie toets?

Baie sterkte vir die wat nog wag en die wat goeie nuus gedeel het baie opgewonde saam met julle ( jammer moes nou n hele klompie posts inhaal en gaan druk by die werk so noem nie teveel name nie)

LEkker dag hoop om sommer gou van julle te hoor... en dat ek die "notification email" gaan kry...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #239444 by Hopeful
Hi Julle,

Jammer ek is was still maar ek het verkou en voel baie gaga was maandag net half dag by werk gister glad nie en vandag gaan ek weer vroeg waai.

Bea, wat is die update!!! Moet nie moed verloor nie Jooste het ook net een eirtjie gehaad en sy het vandag n pragtige dogtertjie!!!!!!!!!! Ek hou alles gekruis vir jou

Zarah, DIS SO EXCITING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Debs, jammer dat dinge rof gaan aan jou kand vriendin!!!! Groot drukkie vir jou

Naomi, ek hoop tog die is jou maand en dat die Femara die trick doen

snoekie hoe was die pieknik?

Dellie dis wonderlike nuus!!!!!!!1

BLOMMIE!!!! SY IS SO SO SO SO pragtig!!!! Baie geluk vir julle ook!!!!!!

Shoe ek hoop ek het nou almal skuus as iemand vergeet het.

AFM: nie veel nuus nie net siek sal later in die week weer update :kiss: :heart:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #239442 by Zarah
Bea, hoe gaan dit met eiertjie?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #239433 by StellaK
hahaha, Zarah, skryf ons so presies gelyk.
glo als sal goed gaan, en sien uit na jou update later.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
The following user(s) said Thank You: Zarah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #239432 by StellaK
Goeie more,

Debs, groot drukkie vir jou :heart: hoop jou ma is baie vinnig beter.
baie sterkte ook vir die voorbereiding vir die eksamen.
dalk moet jy net in jou junk mail ook kyk, dalk gaan die moomie mails nou soontoe, dan kan jy dit net weer merk as 'n "safe sender"

Dellie, ek is so bly oor jou goeie nuus :woohoo: :rock:
geniet die BD en FXFX vir jou BFP

Zarah, wanneer sien jy die dokter?

hoop almal het 'n baie lekker dag daar
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account