× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 5 months ago #237423 by Debs
Hi zettie! Aaaah dit maak sin. Almal gaan mos vir dit ook? Okay maar 'n positive HPT behoort darem seker my darem opgewonde te maak? Op watter punt gaan ek "jippeeeee!!"??

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237421 by zettie
Debs die rede hoekom jou dokter jou stuur vir 2 bloedtoetse is as volg.

Eerste toets se telling kyk sy na n dan moet dit verdubbel binne 48 uur om seker tewees als groei. So kom ons se jou telling is Donderdag 20 dan moet dit 40 en op wees Saterdag vir gesonde swangerskap . Sterkte met die wag :) :heart:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237420 by Debs
Naomi en Hopeful okaaaaaaaaaaay ek sal wag tot Donderdag oggend en as sy nogi hie issi dan pieps ek OKAY :P :woohoo: enigste rede hoekom ek more reeds wou gaan bloedtoetse doen is omdat my dr mens twee toetse laat doen (blegh) weni hoekom nie. So jy doen een (wat as ek eers do.oggend pieps) eers donderdag middag kan wees. As hy positief is moet ek TWEE DAE LATER eers gaan vir nog 'n toets en DAN as hy positief is, dan is ek apparantly eers swanger. En twee dae later is dan Saterdag en dan skryf ek eksamen tot 6pm soooo eintlik wil ek maar net asap alles doen maar ja wat is die punt as ek swanger is gaan ek vir 9maande wees so daars nog baie tyd hahahaha. EN ek kan seker darem so bietjie die stokkie glo as hy ja se ne?

Julle ek wil eers jul iets baie weird vertel. Ek swot mos vir CA. So toe ek nou Saterdag uit Menlyn ry, heel moedeloos want ekt nie ‘n lewe nie en moet net swot swot swot toe staan ek by robot en sien kar voor my se nr plaat se CA (staan mos vir Kaap) en toe ek wegtrek vang my oog die agterste een. Nou kyk, ek moes eers helemal om draai om seker te maak ek sien reg maar ja wragties BFP staan daar. Lol! Die twee goed wat ek die graagste nou wil he hehehehe nou as daai nie ‘n teken was van my God wat vir my se, I got this my child, nie, dan weet ek nie!

So als op Sy tyd.

Okay julle ek moet werk!

Liefde xxx

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237418 by StellaK
Dankie Hopeful. ek is bitterlik nuuskierig oor die scan - dis oor 2 weke (8 mei)
wannneer moet jy begin met die IVF meds?

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237415 by Hopeful
Hi Almal,

Naomi, ek stem kort lekker woema die kand, jou scan is mos more hoe voel jy?

Stella dankie vir die positive vibes dis great, hoelank voor jou scan? ek is seker jy is erg opgewonde!!!

Zettie, ek is bly die 2ww is darem nie te erg nie en jong daai google ding is erg ek doen dit ook :blush: hehehe hoe se Andie se icon "keep calm and google it again" Ja jong ek is nou op CD 5 ek verwag af hier by die 19de Mei. Ek het nog nie kaans gekry om te gaan soek vir die clear blue OPKs nie sal dit seker gou die naweek doen saterdag is ek CD9 so dit sal nog fine wees?

oh julle ek wens tog die slaapies om tot ons kan gaan !!!!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237414 by StellaK
goeie middag,

Bea, Zarah, baie sterkte met die tyd waardeur julle gaan. groot drukkie vir julle.

Zettie, baie sterkte vir jou 2ww. ek hoop so hard saam jou vir daai BFP

Debs, ek stem saam Hopeful. wag dalk eerder tot donderdag oggend. ek het ook nie juis anders gevoel toe ek getoets het nie

Hopeful, ek kan net dink hoe opgewonde is jy. jy het nou 'n groot maand wat voorle. ek is saam jou opgewonde :laugh:

hoop almal het 'n goeie week
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237413 by Bytjie
Hallo julle,

Zettie ek hoop nie die dae word te lank vir jou nie, FXFXFX in jou TWW.

Debbie, ek stel voor jy doen soos Hopeful sê en toets liewers Donderoggend as AF nog nie opgedaag het nie. Hoop so dis 'n BFP, ons kort stukkie goeie nuus om weer woema in ons te sit.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account