× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 6 months ago #237368 by Bytjie
Hallo almal, hoop julle het lekker naweek gehou.

Bea - jammer oor die seer maar ek is baie, baie bly oor die goeie nuus. Ons raak almal moedeloos maar ek's seker jy sal anders voel as jy weer beter voel en nie meer seer het nie. Sterkte met jul afspraak.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #237359 by Hopeful
Hi Bea, ek is bly dit het darem overal goed gegaan en ek is baie jammer om te hoor dat jy nie lekker voel nie en dat dinge nie so lekker geleik het daar binne nie. RUS RUS RUS en nog RUS gee jouself nou mooi kaans om gesond te word en dan binne kort doen jy IVF wie weet ons dalk IVF budddies einde MEI :woohoo:

Hoop almal anders geniet die naweek vreeslik!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #237358 by Bea
Hi Almal, ek is terug by die huis na my lap - die vier snytjies op my maag is maar erg seer. En toe raak ek gisteraand nog drie keer naar vd narkose ook - so nou's my borsspiere ook nog seer vd opgooi. Voel darem heelwat beter nou.

My eierstokke en buise was als agter my baarmoeder aanmekaar vasgegroei. Maar dr is baie positief en kon als weer losmaak en als lyk nou weer mooi en perfek. Dit was toe nie nodig om die linkerbuis te verwyder nie. Ons is wel bekommerd dat dinge in skaars 10/11 maande weer so agteruit gegaan het sedert my vorige lap, so ons sal defnitief nou meer aggressief wees in ons benader. Ons sien dr oor 2 weke en dan sal ons praat oor IVF.

Ek is maar bietjie groggy en het vanoggend vir my man gese ek weet nie of ek kans sien om weer hier deur te gaan nie. Maar ek is seker as die pyn en ongemak eers vergete is, sal ek weer kans sien vir als.

Lekker naweek almal xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #237352 by ertjie1
More dames,

hoop dit gaan goed met almal,
is so dankbaar vir die effense sonnetjie wat skyn in die kaap. Hou glad nie van die winter nie. ;)

welkom Dellie, jammer oor die uitslae. (drukkie)

Stellak - dit is baie moeilik om dit geheim te hou, ek kon dit glad nie doen nie.
zettie- whoohooo, 2 lekker groot follies :woohoo:
Bea - sterkte en hoop jy voel sommer gou beter

jammer en hallo aan almal vir die wat ek nie onthou nie! :S

AFM - het gister bloeduitslae gekry, dr is baie tevrede, alles lyk nog goed. my ovulasie telling was 70, so het `n baie goeie ovulasie gehad. Het 2 groot follies van 23mm gehad. Maar ek is glad nie oortuig dat dit ons maand was nie. Moet nog vir die volgende 5 maande 50g fertomid drink, en dan weer dr gaan sien. Gelukkig hoef ons nie weer LAP te doen nie. :woohoo: Het gister verskriklik pyn by my eierstokke gehad, maar vandag is dit weer weg ,weet glad nie wat dit beteken nie. is nou op CD 24.

lekker daggie aan almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #237351 by StellaK
ai Dellie, ek is so jammer oor jou uitslae :cry:
sterkte vrou - groot drukkie vir jou

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #237350 by Bytjie
Dellie - ai ek's vreeslik jammer om van jou uitslae te hoor, maar ten minste is daar hoop vir julle.

Zarah ek ovuleer gewoonlik tussen CD19-21.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #237348 by Zarah
More almal

NaomiB, hoekom is jou scan eers op CD15? Is dit nie te laat nie?

Dellie, ek is so jammer! Dit is darem verskriklik baie om in so n kort tydjie te verwerk. Dit het my omtrent n jaar gevat om by die punt te kom, maar... die positiewe ding is dat jy sommer vinnig kan begin werk maak aan jou BFP. Dit is verskriklik uitmergelend emosioneel, maar ons is hier vir jou. Sterkte.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account