× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 5 months ago #237412 by zettie
Wat my 2WW aanbetref is ek nog rustig is darem vandag al 3 DPO so nog n week dan kan ek begin toets.

Debs ek is mal oor google so ek google elke dag my dpo simptome en verbeel myself maar ek het al daai simptome net om positief tebly :blush:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237411 by zettie
hopeful wanneer verwag jy die heks ??? Amper tyd vir jou IVF kon jy toe Clear Blue OPK's kry ?

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237410 by Hopeful
More Julle,

Hi Zettie hoe gaan ding jou kand ek hoop die 2ww is nie te erg by jou nie

Debs jou 2ww is darem amper klaar. Ek weet presies wat jy se oor mens se ligaam wat jou spot, om daai een strepie te sien is altyd vir my erger as AF wat opdaag. ja tegnies gesproke indien jy swanger is sal die die HPT werk by 12uur ( maak net seker jy het nie baie water of koffee gedrink wat die piepie "dilute" nie ) maar Debs ek stel erg voor dat jy wag tot Donnerdag oggend en dan liewers toets en jong indien jy kan uithou as AF by Frydag nie hier is nie toets dan, maar ek weet dit is ontrent onmoontlik en ek moet bieg ek toets ook altyd vroeg, maar ja try dan tenminste uit hou tot 15DPO.
Wat die swanger symptoms betref daai wat "hulle" se jy kan dit voel dink ek is n poef storie almal wat ek persoonlik ken wat swanger geword het, het gese hulle het niks gevoel nie niks was anders behalwe vir die feit dat AF nie opgedaag het nie so moenie stress oor jy niks voel nie dis dalk n goeie ding!!!!!!!!!

Ek hou baie stuif duim vas dat daai feeks nie more opdaag nie FXFXFXFXFXXF ek hoop so hier kom n BFP!!!! Stella het ons nou afgeskop nou moet ons net so aan hou!!!!!!!!! :rock: :rock: :rock: :woohoo: :woohoo:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237408 by Debs
Daaasy Zettie!! Daai ene hehehe :woohoo:

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237406 by zettie
Debs die hormoon wat opgetel word op Swangerskap toets is HCG .

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237405 by Debs
Dankie Hopeful! Dan is dit nie daai ene nie -praat vd hormaan wat teenwoordig is vir HPT om positief te toets:D

Dink jy my plan sal werk -as ek more middag 12uur (14DPO) toets as ek nogi begin het nie??

xxxx

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237404 by zettie
Hallo Debs LH is die hormoon wat jou liggam vrystel sodat eierstok die eiertjie vrylaat so die FS toets dit by my elke dag vanaf dag 15 tot dit piek sodat hy weet presies wanneer ek ovuleer.

Sterkte met die toets FX FX dat jy jou BFP kry

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account