Zarah: vriendin, ek kan net dink

soveel maande en teleurstellings en mens verstaan nie waarom nie. Ek is nog so nuut hiermee en ek voel al die "hoekom nie?"
Sterk staan it will be worth it
Bea: Shoe dis 'n tawwe tyd waardeur jy gaan

byt net vas die einas is tydelik en sal weer heel word.
Flowergirl: dit klink ook maar of die stres dit dalk weghou, weet dit kan verseker gebeur!
AFM: ek verwag die "heks" more oggend. Ek gaan nie eerste ding toets nie (14 DPO) want laas het sy gekom NET na ek getoets het (julle almal ken daai een ne!!) en dis asof jou lyf jou spot hahaha vang ek jou!! Nee dankie. Lol. Dis mos net voor 14DPO wat die (is dit LH?) HPT die hormoon net in die oggend optel? Soooo as ek teen 12uur nog nie begin het nie, gaan ek toets, as dit positief is sal ek gou na werk die bloedtoetse gaan doen.
My vriendin het my gistraand gese sy is nou 6weke swanger en 'n meisie wat saam met my na uurs klas draf is ook laas week 6 weke swanger. Ai ja jai!!
Hopelik is more 'n goeie BFP dag vir my. Alhoewel, ek 'voel' niks hierdie maand nie hulle se mos jy kan dit 'voel' en ek het veseker swanger 'gevoel' laas maand.
Anyway sterkte met jul almal se dag! Sticky baby dust!!
xxxxxxxxxxxxxx