× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 5 months ago #237378 by Bytjie
Yippy Zettie, ek hou alles gekruis dis jou maand die. Voorspoed

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237377 by zettie
Hallo julle almal

zarah vet druk vir jou en soos almal se hier is die plek waar mens mag afpak.

AFM my LH het gepiek Vrydag so glo ek het Saterdag geO so is 2 dpo vandag FX FX ek is regtig positief en glo alles sal volgens plan verloop die maand as ek BFP kry sal my due date wees 11 Jan 2014

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237376 by Bytjie
En ek weet jy sal weer daai krag kry Zarah. UITHOU, AANHOU, MOEDHOU EN BEKHOU - dit is ons TTC dames se motto in die lewe ne.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237375 by Zarah
Dankie dames.
Soos iemand 1 keer gese het, ons TTC dames KAN nie moed verloor nie. Ons moet als probeer wat ons kan voor ons by die punt kom van opgee (ek dink dit was Jooste se woorde)
So ek moet net my krag weer kry en deur druk.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237372 by Hopeful
More ALmal,

Zarah, ek stem saam met Naomi as jy nie hier kan afpak nie waar sal jy dit dan doen?
Ek is jammer jou gemoed is af my vriendin dis nooit n lekker plek om te wees nie. Ongelukig is daai n vraag wat net jy self kan antwoord en net jy sal weet waar jou hard sal rus vind. Ek is regtig jammer jy voel so onseker wens ek kon vir jou groot groot drukkie gegee het :heart: :heart: :heart: :heart: :heart: en aseblief moet nooit verskoning vra oor jy afpak nie ons is hier vir jou!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237371 by Bytjie
Zarah as jy nie hier kan kerm nie, waar anders gaan jy dan kan kerm? Jy weet mos ons verstaan en dis goed om so af en toe af te pak. Die hele TTC vat aan mens se psige jong. Ek hoop jy voel sommer vinnig beter.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237369 by Zarah
More almal

Ek hoop jy voel al beter Bea. Ek en jy is maar in dieselfde bootjie met die nare endo. Ek hoop die dokter gebruik sommer vinnig nou die kans na die LAP om met IVF te begin.

AFM: Ek het vanoggend n e-pos gekry dat ek weereens in Pretoria moet wees om en by die tyd wat ek vir IUI moet gaan. Ek is seker as ek met my bestuurder praat sal sy my af gee...maar dames, ek weet nie of ek meer lus is vir al die drama van TTC nie. Ek weet met my endo en ouderdom het ek nie die "luxury of time" nie. So ja, suck it up en doen wat gedoen moet word! Al wil ek net al my spaargeld vat en n vakansie boek en op my werk focus sonder om elke maand dae af te tel :headbang:

Sorry.... ek kerm baie vroeg vandag! Lekker dag dames!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account