Hello julleeeee!!!
Welkom ertjie : jinee dis darem maar vreeslik, aggenee ek is so so so jammer vir julle en julle ou pragtige dogtertjie. Skiesie ek hoop julle hartjies sal binnekort weer bietjie liefde voel vir 'n bondeltjie.
Welkom Mickymuismommy! Ek is in pta maar myne (FS) is by Wilgers. Ek is/was bietjie skrikkerig vir Wilgers maar nou ja. Sy help my mooi en 'n goeie vriendin (wat enige gyne kon bekostig) was by haar en geen probleme gehad nie. Sy was altyd by Femina. Ken nie ander by Femina of Eugene Marais nie.
AFM: Vrek ek’s nou so excited. Dr het netnou gebel, syt mos nie ‘n eierselletjie kon sien op gister se scan nie, en die follicles wat daar was was weg.
Maar (en ek het dit nou beter verstaan hehehehe) soos sy gese het, iets het nie vir haar geklop nie, alles lyk asof ek gaan ovuleer binnekort
Maar daar was nie ‘n selletjie nie en toe die bloeduitstlae kom wys dit ek OV VANDAG!!!!!! Jay jay jay!!!!!! So syt gese ek moet twee dae
Voor OV en tot en met twee dae na OV BD en dus is ons nog on track hehehe. Het gister ogg ge-BD (dag vori tyd) gaan SO vanaand BD, dan
More en oormore dan die TWW
Dankie dat ek dit alles met julle kan deel
Hoop dis ‘n wonderlike Donderdag vir elke een van julle!