× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 8 months ago #236498 by MMCC
Hi Julle

Kan enige iemand dalk vir my inligting gee oor die prosedure by Tygerberg? Moet ek 'n verwysing by my huisdokter kry as ek daarheen wil gaan of hoe moet ek te werk gaan? Ek dink ek gaan ook hierdie opsie met ML bespreek. Dit is nu bietjie ver van ons af so 2 ure se ry, maar ek is regtig van plan om enige iets te probeer, en ek het dam vriende en familie in die kaap rond by wie ek kan oorslaap en so. Sal enige iemnd wat inligting het vir my laat weet hoe ek te werke moet gaan asb?

Jooste Baie geluk my skat! J moet kom fotos opsit as j weer op die been is? Ek hoop dus n dogtertjie ;) Ek weet hy/sy gaan vir julle somme tonne vreugde bring.

Dankie

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #236496 by Lalie12
Hello Girls!

Zettie --- {Sterkte vir more :heart: }

Dankie vir die boodskappe - Ek voel weer beter.. Ek se vannoggend vir my Dr ek voel as soos 'n Haas... So ek gaan nog bietjie Haas wees die maand.. Hierdie keer nie nodig weer vir Prog toetse nie.. Telling was hoog genoeg gewees verlede maand (80.3)

Joooooste!! Fotos suster!!!! :woohoo:

Ek is sooo bly julle kom reg by Tygerberg!!! As ek net dink wat ek vir my FS betaal per afspraak {en dan baie keer is ek nie eers daar vir 40min nie...} Wil ek nie weet wat dit mens kos as ons moet gaan vir KI ens ens nie...

Aan al die nuwe girls --- Welkom! :rock:

Het julle gesien wat kos daardie BabyComp... Ek dog ek hardloop die bosse in!!!
:blink: Met daardie prys - behoort hy vir smr 'n baba uit te pop ook!!!

Okay, wonderlike middag vir julle!

Lalie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #236493 by Hopeful
Oh Ja julle ek dink so vreeslik baie aan jooste vandag en vertrou dat sy elke oomblik met haar nuwe klein ding geniet ( ek brand natuurlik om te weet of dit n hy of n sy is :P )

Jooste as jy kaans kry om te lees, ons is bitter baie lief vir jou en baie bly vir jou en DH geniet die kleintjie elke oomblik hoor!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #236492 by Hopeful
Hi Julle,

MMCC dankie vir die inloer agwat jong voor jy jou oe uitvee is dit Mei en het jy ook n PVA

BEa, ek is jammer oor die BFN, dis nooit lekker nie. Ek sien jy vat Maart af dis altyd goed vir n mens om te rus tussen in. Ek weet nie veel van Endo nie maar sterkte jong en ek hoop jy kry gou antwoorde

Shoe Julle hoe veel van julle is nou be Aevitas ( daar mee ook dan by tygerberg by prof S ) wand dan is dit sommer n hoop van ons. Ek was mos nou nog nie self daar nie maar het al met hulle op die foon gewerk en hulle klink baie oulik. Ek moet bieg ek het proebeer om die wortel voor my man se nuis te hou gestraand duer om te se wat Tygerberg kos en dat dit die selle dokters is as by Aevitas maar hy wou nie byt nie. Hy is n baie swart en wit mens en die dokter hier het vir ons gese ons moet dit by die Fertility Clinic doen so dis waar ons dit moet doen. Hy hou nie daar van as die planne wat hy maak verander nie. Ek was bietjie disapointed maar ag wat het geweet hy sal nie gaan daar voor nie :P

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #236490 by Bea
Hi Zarah, ja ek onthou goed - ek hou baie styf duimvas dat KI wel vir jou sal werk - 'n mens weet nooit - sterkte. Dankie vir die info oor Tygerberg, ek gaan dit beslis in my agterkop hou - nou wil ek net weer die lap doen en agter die rug kry.

Thx MMCC - hoop die tyd vlieg vinnig tot Mei!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #236489 by MMCC
Hi Dames!

Dit is besig hier! Ek kan skaars byhou met almal se posts, maar sal deur almal lees na my post.

Welkom Stella hier sal j sommer al die ondersteuning en raad kry, almal is baie behulpsaam hier.

Bea- so jammer oor die BFN. :(
Zettie - Sterkte vir vandag my skat, ek dink aan jo.

Zarah- Sterkte met die konferensie. Hier by ons is dit netso warm.

Halo aan Hopeful, Naomi, Debs, snoekie en al d ander

Sterkte aan almal wat gaan vir toetse en sonars ek hou fx dat hierdie julle siklusse is vir dai BFP's

Aan my kant isi veel nuus nie. Wag maar nog vir my afspraak wat eers in Mei is. Ons sal daarna seker n PVA het.

Mooi woensdag vir almal

liefde
M

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #236488 by Zarah
Hi Bea

Ek weet nie of jy kan onthou nie, maar ek het ook graad4 Endo. Ek het Jan wer vir n Lap gegaan en kan jy glo, na net 6maande was daar weer endo!
Ek stem dus saam, gaan weer vir n LAP.

Die FS het gese nou is my beste tyd om te probeer en ons gaan net 3 KI doen. Ek dink in elk geval dit gaan nie erk nie, maar is gewillig om te probeer.

Die fertiliteits afdeling by tygerberg is soort van op sy eie. So dit maak nie saak hoeveel jy verdien nie. Dis 1 prys vir almal. Jy het net n verwysingsbrief nodig.

Jy kan vir Andie vra, ek was n senuwee wrak en bang dat hulle my nie gaan help nie want ek val in n hoe inkomste groep en ek het medies. Die feit dat ek medies het is eintlik voordelig want hulle stuur rekeninge direk na fonds.

Ek was eerlik met hulle. My vorige FS het geskryf ek moet KI of IVF en ek kon dit nie by hom bekostig nie. Sterkte!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account