More Julle,
Skuus tog dat ek bietjie MIA was
Zettie, hoe gaan dit daai kand? Het jy toe weer van die Dr gehoor? Ag dit is wonderlike nuus tenminste weet julle nou wat vout was en kan jy voorentoe beweeg. Ek glo dat jy sommer vining weer sal swanger wees en n gelukige en gesonde swangerskap sal he.
Dis vreemed dat hulle dit nog gooit opgeteel het met ander ops en scans ens nie??
Strikie, ek is jammer dat jy met DH moet sukle, ek dink ons almal verstaan dit en het al so baie gehoor hoe opsesief ons is. Voor ek hierdie site ondek het, het ek vas geglo daar was groot vout met my en dat ek regtig crazy raak met die TTC ding. Ons is almal hier vir jou groot drukkie vriendin!!
JOOSTE!!!!!!!!!!!!!! DIT IS WONDERLIKKE NUUS!!!!!!!!!! BAIE BAIE BAIE GELUK ek weet dit is waarvoor jou DH gehoop het. Ek vertrou dat sy vir julle baie seen en geluk sal bring!!
Bea, ek is bitter jammer maar ek stem saam met Zarah maak liewers seker dat daar n gesonde blyplekkie is vir baba. Voorspoed vriendin!!
Lynkie, dankie vir die inloer. Ek mis jou vreeslik baie en dink baie aan jou. ek hoop jou hart is stadig besig om te "mend" alhoewel ek weet dit nie kan maklik wees nie. Ek moet self nogals stem oor die baba foto's as jy inlog. Ag al my liefde en drukkies vir jou
Strikie ek stem ek mis vir Klippie en slakkie ook baie en hexy natuurlik met al haar mooi opkikker prentjies
AFM: Dit gaan goed hierso. Ek het die lys van mediekasie gekry wat ek in Aug moet gebreik vir die IVF. My pa is n Dokter ( n GP ) en het gese ek kan all die meds duur hom aankoop op cos prys

ek het dit nou vir hom gestuur en wag nou net dat hy my laat weet hoeveel dit my gaan kos. Ek hoop dit gaan my n paar rand spaar

Hoe was almal se naweek toe?