× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 6 months ago #236559 by StellaK
dis nou lekke nuus van Jooste. baie geluk!!

Blommie, geniet die rugby. hy is dan sommer nou groot as hy al kan rugby speel :silly:

Strikkie, baie sterkte met manlief. ek verstaan dit baie goed - ons is in dieselfde bootjie. ek vermy die onderwerp al heeltemaal (dis ook seker nie 'n goeie ding nie), want elke keer as ek iets noem oor babas of TTC dan kry ek die obsessie prekie. dis erg frustrerend. met die gevolg, ek waardeer hierdie blad baie, aangesien dit die enigste plek is waar ek op die stadium daaroor praat.

mickeymuismommy, hier is 'n nommer vir die midwives by Femina : Midwives exclusive 012 329 3865. Drie van my vriendinne het by hulle gekraam en het baie goeie ervarings gehad. hulle sal jou presies vertel hoe dit werk en wat moet jy wanneer doen.

Naomi, way to go girl :rock:

AFM: BD die naweek dat dit klap :silly:

en ek hoop saam met almal vir 'n BFP

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236558 by Zarah
Oh wow! Geluk Jooste! Ek is so bly vir julle!

Ja jong Strikkie en Naomi. Die mans maak mens gedaan! Ek het nou die dag vir Andie gese, dink hulle dis lekker om elke keer aan gekrap te word deur Drs? En dan kla hulle oor SA en BD!! Maak my so moeg!
Dit is ook my BD naweek en ek het deesdae n "no nonsense" approach. Kom! Doen jou ding! Dink jy ek kan alleen n baba maak? Ongelukkig le ek net 1 keer n maand n eier, en dis nou!

Dit werk vir nou, weet nie vir hoe lank voor ons weer mekaar gaan misverstaan nie...

Sterkte dames

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236557 by Strik*kie
Ok ek het update van Jooste gesien!!!!!!!!!!!!!!!! Dit is ....................................PIENK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! 3.3 kg!!!!!!!!!

Jooste, Baie baie geluk met julle dogtertjie en mag sy vir julle net vreugde bring, julle het so lank gewag en alles die moeite werd. :) :) :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236556 by Bytjie
Hallo Strik,

Jammer om van jou en ML te hoor. Praat maar daaroor en ek hoop julle sorteer dit baie vinnig uit. As mens sukkel om swanger te raak is klaar erg, dan moet mens nog cope met al die ander goeters wat daarmee gepaard gaan ook. Maar nou ja ons vrouens is mos van baie sterk stoffasie gemaak.

My ML wil eers vir die follie scan gaan en by dok hoor wanneer ons moet BD, hy wil glad nie nou nie. Maar los hom, kyk net hoe betrek ek hom die naweek :evil:

Dames julle moet almal julle se naweek geniet hoor.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236555 by mickymuismommy
Dankie vir al die welkom boodskappies. Ek spandeer die laaste 2 dae al op al die ander topics oor voorstelle vir Dokters ens.
Ek wil bitter graag so natuurlik moontlik gaan en doen waarvoor my liggaam gebou is. Nou nog meer na ek al die VBAC mammas se stories gelees het.

So ekt gewonder of ek n dom vraag mag vra? :blush:
Ekt op een thread gelees oor hoe dit eintlik beter is om 'n Midwife te kry ipv n Dokter?? hoe werk dit en waar begin mens? en wanneer doen jy dit (na hoe lank van swanger wees)? Moet dit iemand wees wat my Femina is of maak dit nie saak nie?
(femina is my top keuse op die stadium)

Dankie julle! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236553 by Strik*kie
Hi julle

Heng, ek is al so nuuskierig oor Jooste, sien nog geen nuus oor haar of die nuweling nie :(

Ertjie, Welkom hier en ek is baie jammer oor julle verlies. Sterkte en hoop ons sal nog lekker saam chat.

Mickymuis(MMM), welkom en hoop jy kry vinnig goeie nuus.

Zettie, is so bly als het goed afgeloop en jy het nou antwoorde.

Andie, jy moet kom update na jou afspraak. Ek is so opgewonde vir jou.

Debs, sterkte met die bdbdbdbdbdbd :whistle:

Hi Zarah, Stella, Naomi, Hopeful - hoesit met julle? :P

Wonder rerig hoekom is Klippie so stil, mis haar en Slakkie baie.

AFM: ek is ook in bd marathon maar ek en dh het alweer stry-talk gehad oor alles. Is so siek al om te hoor ek is obsessief en en en.......... arggghhhhh ons sal maar die naweek alles weer moet uitpraat alhoewel ek nie eens voel om aan te gaan en te bly hoop en te probeer nie. Tyd raak rerig 'n groot faktor en ml maak dit nie op die stadium makliker nie, alhoewel hy self se hy is gestres oor werk, ttc en oor alles. Dalk voel alles more weer anders. :tmi:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236552 by Blommie
Hallo dames

Ertjie - so jammer om te hoor van jou verlies. Hoop jy kry vinnig jou BFP

Debs - bly jy het goeie nuus gekry. nou moet jy net BD

Mickymuismommy - welkom hier. Weet jy sal sommer gou tuis voel hier by ons. Dr Reyn Marais by Femina is baie nice. Ek en Ruby is by hom.

Zarah – sjoe die tyd vlieg. Ja daar was baie goeie en slegte tye die laaste jaar.

Zettie – dis wonderlike nuus. Vroeg volgende jaar het jy jou baba in jou arms

Jooste – kan nie wag vir foto’s van jou baba nie.

Al die ander hallo, jammer as ek iemand uitgelos het.

AFM: gaan goed met my en Liya. Is darem amper gesond. Ons is vandag 23 weke swanger.
O ja my seuntjie speel more sy eerste rugby game. Die mamma is baie opgewonde om my baby te sien speel.

Mag julle n wonderlike naweek he.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account