× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 8 months ago #236465 by Debs
Dankie Hopeful ja ek sal wag tot vanmiddag :)

Hehehe Naomi ja so vroeg inni more wou niks van my verstand saamwerk nie :D

StellaK -welkom!!

BFN -big fat negative :) dus BFP is waarvoor ons hoop.
AFM -as for me. Dis wanneer jy klaar reply het op almal en jou eie nuus gee :)

Stres het altyd 'n invloed girl maar dit behoort nie sy spermpies helemal te laat stop nie :) en hul se as jy 1 jaar natuurlik probeer het (en dit reg gedoen het, maw weet wanneer jy OV en wanneer om te BD (baby dance hehe)) en jy is steeds nie, dan moet jul gaan hulp aanklop by 'n FS (fertiliteits spesialis). Jyt nog bietjie speling.

Gits julle so na die provera wat ek dus dan more of oormore gaan begin drink, dis vir 5 dae, dan dus oor so 8-9 dae is AF hier en dan drink ek die ander fertomid goetertjies vir (5dae of hoe?) en dan hoop ons vir 'n OV en BD voort heheheheeh

xxxxxx

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #236462 by StellaK
baie dankie vir die terugvoer. dit laat my bietjie gerus voel.

ek was 10 jaar lank op die pil, maar die gynie het gese dit behoor so 3 siklusse te vat om te stabiliseer.
my siklusse spring maar nog baie rond en die laaste een was darem weer korter. ek dink ek sal bietjie begin oplees om te skat wanner ek OV.
ek moet in elk geval in April vir my jaarlikse ondersoek gaan, dan sal ek ernstig met die gynie praat oor die volgende stap.

lekker dag vir julle
:cheer:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #236461 by Hopeful
Hi stella ek lees nou Andie se post en will jou nie duer mekaar maak nie. Ek dink sy is reg as jy overall gesond is en het stress dink ek dis fine dis waneer dit gepaart gaan met ander dinge soos oorgewig, collesterol en rook wat dit n terrible combination is.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #236460 by Hopeful
Hi StellaK,

BAie welkom hier by ons groepie, hier wonderlike dames hier wat altyd bietjie raad kan gee en ook n oor en skouer :lol:

Hier is n paar van die mees algemne afkortings wat ons gebruik

HPT: Home Pregnancy Test
POAS: Pee on a stick
BFN: Big Fat Negative
BFP: Big Fat Positive
AF: Aunt Flow ( maandstonde )
OV: Ovulate
CD: Cycle Day
DPO: Days Past Ovulation
BD: Baby Dance
AFM: As for me

Ek dink dis die mees algemene eenis as iemand aan nog iets kan dink las dit tog by aseblief

Jong waneer om te gaan vir toetse is tricky, dokters se jy moet n jaar wag voor jy gaan toets maar ek weet nie daar oor nie ek dink dis beter om te weet ( of dit nou goed of sleg is ) ek was so spuit ons het n jaar naturally proebeer voor ons vir toetse gegaan het plek ons het van die begin af geweet maar nou dis net ek. Elke persoon is anders so as jy voel jy will laat check dan check jy its all up to you.

Stress het n groot effect op n man se sperm telling en quality as ook sy eireksies en sy "sexual drive" so dit speel n groot rol.

Ek hoop die boonste help en ons sien uit daar na om lekker saam hier te gesels

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #236458 by Andie
More more!!

LOL, Debs, jy het nou sommer vir my ook deurmekaar!! Maar Hopeful is reg, jou dokter sal nie op die scan kan sien of jy geovuleer het of nie. Maar die bloedtoetse sal wys. Jou progesteroon sal hoër as normaal wees as jy geovuleer het. Wanneer het sy gesê kan jy die resultate verwag?

Stella, welkom!! Eerstens BFN = Big Fat Negative. BFP = Big Fat Positive. AFM = As For Me

Die norm is dat paartjies onder 35 jaar oud vir 'n jaar moet probeer voor hulle toetse en goed laat doen en dis ook wat meeste gynaes en spesialiste vir jou sal sê. My persoonlike opinie, as jy voel iets is nie reg nie, laat doen die basiese bloedtoetse. Maar as jy 'n normale siklus het en niks pyn en spotting en sulke goed nie, vat dit mar nog rustig vir 'n tydjie. Die toetse en scans en medikasie sit soveel meer strain en druk op 'n mens, dat jy dit vir so lank as moontlik wil probeer vermy. Dis mar net my 2 sent werd. :)

Stres speel natuurlik 'n rol in fertiliteit, maar soos ek gesê het, as jou man overall gesond is, behoort dit nie so 'n groot impak te hê nie. Ek dink hy moet soos op-pad-na-'n-inrigting-toe-gestres wees voor dit groot skade kan veroorsaak.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #236457 by Bytjie
Hallo Stella,

Ek's seker die ander dames sal ook vir jou antwoorde gee, maar hier is wat ek verstaan van die TTC besigheid.

BFN - big fat negative (home pregnancy test)
AFM - as for myself

Ek dink as jy jonger as 35 is, moet jy omtrent 'n jaar natuurlik probeer voor jy hulp soek en van 36 af en op - 6 maande. Enige stres het 'n invloed op situasies. Dit moet jy met jou gyne bespreek.

As dit jou meer gemaklik en beter gaan laat voel, maak 'n afspraak met jou gyne.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #236456 by StellaK
Goeie more dames,

ek is nuut hier op die forum en het op julle blad afgekom.
ai maar die afkorting maak my deurmekaar... :blink:
kan darem aflei waaroor dit gaan en het van die begin af gou gelees.
wat ek nie weet nie is:
BFN
AFM
??

hier is my storie:
ek is 28
DH :32
TCC: 5 maande
ons is 'n jaar en half getroud en probeer vir ons 1e kind.

ek het 2 vragies vir julle:
1. hoe lank moet ek nog wag voor ons maar moet gaan vir toetse?
2. hoe groot impak het DH se werk stress op die proses?

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account