× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 6 months ago #236578 by Lynkie
Hallo julle,

Ek sien hier's nuwe verwikkelinge en ook baie nuwe dames wat saam kuier. :)

Jooste, ek wil net graag vir jou gelukwens met die geboorte van julle dogtertjie, mag sy vir julle baie vreugde bring... julle het baie lank gewag vir haar en deur baie gegaan om haar te kry. Geniet elke oomblik.

Strikkie, dink baie aan jou. My DH het presies dieselfde opgetree oor die TTC-ding en toe hy uiteindelik op dieselfde bladsy as ek was....was dit te laat vir my. My liggaam wil nou nie meer saam werk nie. Ek dink jy moet baie ernstig met hom praat, maar ek weet ook dit is nie maklik nie...plaas baie druk op 'n mens se huwelik. Baie sterkte en ek hoop uit my hart uit dat dinge vir julle sal uitwerk. :)

Hallo al die ander dames....ek hoop regtig om 'n klomp BFP's te sien as ek weer die moed het om hier in te log....want die baba gesiggies wat mens hier begroet as jy inlog maak my opnuut hartseer. Nie juis 'n baie vriendelike site as jy sukkel met 'infertiliteit' nie.

Mooi bly :)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236571 by ertjie1
Goeie middag

Jooste baie geluk met die dogtertjie

bea - baie sterkte, maar ek is seker jy is in goeie hande.

Ons hou maar duim vas vir `n BFP, sien eers weer in April.
Ek is baie bang om weer swanger te raak, maar dink dit is normaal na alles wat ons deur is.
Dit sal more 7 maande wees wat sy oorlede is.

Was ook op geen voorbehoeding na haar geboorte, want wou so gou as moontlik weer swanger raak. Dr het wel genoem dat my PCOS dalk weer terug is.

:lol: DH is nou al so "getrain" hoe nader ek aan OV kom, wil hy elke oggend weet is dit nog nie sulke tyd nie :lol: :lol: :lol:

Lekker naweek aan almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236568 by StellaK
ag nee Bea :cry: baie baie sterkte.
groot drukkie vir jou

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236564 by Bytjie
Agge nee Bea, hoe meer dae hoe meer dinge.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236563 by Zarah
Ai Bea.. Ek is jammer vir die komplikasies.
Maar, sorteer maar eers als uit met die Lap sodat jou baba n gesonde huisie kan he vir 9maande.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236562 by Bea
Sjoe lyk my hier word omtrent geBD hierdie naweek - en dan reën dit ook nog lekker in die Kaap - lol! Ek glo 'n naweek is 'n baie goeie tyd om te ovuleer, want dit is 'n mens verseker baie meer ontspanne, ens.

Ek was toe vanoggend op CD3 by die dokter. Soos verwag is daar 'n sist op my linker eierstok, maar die belyning lyk ook nie reg nie. Dr wou eers net 'n histeroskopie doen om te kyk wat gaan aan, maar na ons my pyn ens bespreek het, het hy besluit om tog eerder 'n volledige laporoskopie te doen. Hy het gesê as die linker eierstok weer opgeswel of iets is, gaan hy dit verwyder :cry: Maar dit is seker nie so erg nie - my regter eierstok is darem nog hopelik heel gesond. Natuurlik wou hy nie 'n nuwe PVA nou al gee nie, ons moet eers net die lap doen. Dit is oor 'n maand, so nou moet ek maar al my dinge by die werk reg kry voor dan.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236561 by Bytjie
GELUK JOOSTE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! :silly: :woohoo: :P :laugh: Weet jy Naomi is 'n baie mooi naam vir 'n dogtertjie, so uit die Bybel :laugh: Geniet haar.

Stella kry sommer 'n paar RedBulls in case die energie opraak :silly: FXFXFXFXFXFXFXFX vir jou BFP.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account