× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 6 months ago #236430 by Hopeful
Hi Julle,

Andie ek is bly alles is mooi goed aan jou kand en jammer dat dinge nie lekker is met DH nie. Ek sit self in daai bootjie, maar by ons is die Porphology weer hoog maar die telling is erg laag. Het jy met jou Dokter gepraat oor ICSI? Dit is effe duurder maar in die geval van male factor infertility is dit meer efectief as net IVF? Wel altans dis wat hulle vir ons gese het :) voorspoed vir more se SA ek weet my man haat dit en dis altyd n drama LOL

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236425 by Bytjie
Jooste - jy't mos gesê dat jy laterig vandag gedoen word ne. Wel, baie, baie geluk met die geboorte van jul baba. Ek root ook vir span pienk!

Hi Andie, jy's die 2de een die week wat met soveel lof praat van Tygerberg. Dis rerig goeie nuus vir die van ons wat dalk nog die paadjie moet loop en nie privaat hospitale kan bekostig nie. Baie dankie.

Ek hoop julle kry goeie nuus met die SA.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236416 by Andie
Hallo julle!!

Sjoe julle is omtrent besig en hier was nou al so baie gesê ek het vergeet vir wie ek wat wou sê :headbang:

Strikkie, dit gaan baie goed met Tracy. Sy is al sterk oppad 13 weke toe. Van Hayley hoor ek niks. Aan my kant kap ons maar aan. Dinge kom darem nou so soortvan tot 'n punt. En jou kant? Wat is jou plan van aksie?

Jooste, sterkte vir vandag meisie!! Ek weet sommer als sal goed afloop.

Snoekie, jou dogtertjie is A-freaking-dorable!!!

Al die ander wat ek nou mis, wees gegroet!! :whistle:

AFM, was toe nou gister by die FS. Hy sê ek is 100% gesond en als lyk mooi en reg. Ongelukkig is daar defnitief 'n probleem by DH. Alhoewel sy sperm telling 19.2 miljoen is en sy Motility is 40% en hulle swem almal vorentoe en hulle leef lank genoeg, is die Morphology net 2%. So ons kanse vir natuurlik swanger raak is baie baie baie min. Hy sê so 0.5% per siklus.

DH moet nou weer gaan vir NOG 'n SA Maandag daar by Tygerberg. Prof S sê hulle gan net kyk of Pathcare dalk iets gemis het en of hulle die morphology so 'n klein bietjie kan opbring. Maar ons enigste opsies is nou maar IUI of IVF. Hy sê hy is bereid om 4 IUI's te doen voor ons sal moet aanskuif IVF toe. Met die 4 IUI's sal ons 'n 38% kans hê om swanger te raak en met die IVF 50%.

Kostes gewys sê hy kyk ons so na R500 - R700 per IUI en R5000 - R7000 per IVF.

En wat 'n lieflike dokter!!! Afrikaans, wat 'n groot bonus is en so gerusstellend en verduidelik alles so mooi. Ek sal regtig aanbeveel aan die Kaapse dames, as julle nie kan bekostig om na 'n privaat FS toe te gaan nie, gaan Tygerberg toe. Sure, die proses is bietjie uitgerek en mens wag lank vir alles, maar op die ou einde van die dag gaan jy presies dieselfde uitslag kry wat jy by 'n privaat FS sou gekry het en teen 'n fraksie van die prys. Ek was baie sku vir Tygerberg toe gaan, maar dit is regtig mooi skoon en die mense is vriendelik en ek kan nie enigiets slegs sê sover nie.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236410 by Hopeful
Hi Julle,

Beehen, ek is jammer oor die BFN :cry: dis nooit lekker nie maak nie saak of mens daar voor voorbereid is of nie. Ek sal ook voorstel dat jy n bloed toets doen in dien dit negatief is stell ek voor jy gaan terug na jou gynie toe en vra vir provera en dan laat jy jou progestoroon toets op dag 21 van jou cycle dit sal dan aan dui of jy well ovulate. Daar volgens kan jy n plan van aksie opstel. Ek is seker daar is nie vout nie maar ek dink dis beter om liewers verseker te weet.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236408 by Bytjie
Beehen ek kan ongelukkig nie vir jou raad oor enige voorbehoed gee nie.

My gyne het my heel eerster keer 10 Provera 10mg voorgeskryf, maar ek het toe amper vir 3 weke gevloei. Daarna het hy net 5 Provera 10mg voorgeskryf en dit werk soos 'n bom vir my. So 3/4 dae nadat ek die 5de pillitjie gedrink het, dan arriveer AF en dit hou so vir 5/6 dae.

Gaan doen die bloedtoets en as dit negatief is, kontak jou dokter en verduidelik jou situasie. En hoor dan sommer of julle nie jou dosis groter kan maak nie.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236405 by beehen
NaomiB - dis regtig frustrerend. Nadat ek die pil "Triphasil" gelos het 31 Desember 2011 het elke maand tot Oktober 2012 gereelde maandstonde gehad. Nov'12 - Dec'12 geen maandstonde. Jan 2013 het gynie my op Provera gesit, het begin en verder nog geen maandstonde. Ek wonder of dit nie die pil is wat nou eers begin uitwerk nie. Ek was tussen 7/8 jaar op die pil.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236402 by Bytjie
Dankie julle,

Beehen - jammer oor die negatief, hoekom gaan jy nie vir bloedtoets - telling nie. By Pathcare in Paarl as jy dit kontant betaal (ek het so R145 einde Jan betaal) dan kan jy self jou uitslae afhaal, maar as hulle deur medies doen word dit na jou dokter gestuur.

Ek ken jou frustasie van afwesige maandstonde. Maar hou moed ek glo en vertrou ons sal almal anderkant uitkom.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account