Zettie –dit kan ook werk ja! Ai julle, my hart is seer saam jou hoor.xxxxxx
Naomi –sterkte girl!!
Zarah – wow dit klink great! Jippee!! Hou duimvas vir good news sooooon een van die maandjies!
Snoekie –asb stuur vir my ook die dieet???
Jooste – WOW lucky girl!!! Geniet ‘haar’ hoor!! Liefde xxx
Hopeful: AFM het maar geBD maar meer vir pret –HB het toe wraggies daai selle aand wat jul so praat
Van hulle voel soos tools hehehehe gekla daaroor (en ons het nogi eers begini sheeesh!! So ons het net fun gehad. Was
Mos Vrydag CD11 en by FS maar sy se daar is nog net follicles (spelling?) wat in ‘n eierselletjie KAN ontwikkel, nog
Geen teken van eierselletjie nie, so sy wil my weer more oggend half 8 sien dan hopelik is daar ene

DAN gaan ons
Groot gaan hehehehehe. Maar dit maak sin vir my, ek bekommer nie want ek het mos ‘n langerige siklus al is hy
Nie set in stone nie so kans dat CD11 al ene sou he is seker min I guess. Wag nou net en hoop en bid en glo sy gee
Ons die groen lig more
Julle dames moet ‘n rustige dag he en julself oppas, maak die beste van elke dag ne!
xxxxxxxx