× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 6 months ago #236377 by Snoekie
Goeie More Dames...

Jooste,
Ek weet jy gaan nie noodwendig die boodskap nou al sien nie, maar ek wil baie graag net vir jou se: " vreeslik baie sterkte vir vandag. Geniet die ontmoeting van jou kleine "dogtertjie", ja ek dink ook dit is pienk. ;)
Sterkte vir die aansterk. Ek is soo super opgewonde saam met jou! die groot dag is hier!!!
Jy gaan 'n wonderlike mamma wees. Geniet elke oomblik daarvan. En moet asb. nie te lank vat om te kom update nie, want ons is almal vreeslik nuuskierig!

Zarah,
Daai is regtig BAIE goedkoop vir IVF. En hier is my problem. Daai hospital maar ook nogsteeds sy geld, hulle moet ook hulle mense betaal. So dit laat my net soveel meer besef hoe die ander fertiliteits klenieke die mense uit buit! Ek besef daar is staat subsidies, maar R35 000 is darm BAIE meer as R8 000.

Hopeful,
Ek het baie nice "dieet" gehad wat ek gevolg het op my TTC journey. Eintlik ook net gesonde eet plan, en dit het baie goed gewerk. Ek was natuurlik op behandeling daai tyd so ek het nie baie gewig verloor nie, maar ek het nie opgetel nie en voor ek daai eetplan gevolg het, het ek vreeslik baie gewig opgetel agv. die medikasie.
Ek kan dit vir jou aanstuur as jy dit dalk 'n go wil gee.
Sterkte met die gewig verloor. Miskien is jy so gelukig soos ek en dan is Swangerkap net die ding wat jy nodig het om gewig te verloor. Ek is nou 6kg ligter as wat ek was voor my swangerskap. :P

NaomiB,
Sterkte met die Roller-coaster ride met daai meds. My man het ook altyd kwaai deur geloop onder die Fertomid Feeks.

Strikkie,
Bly om te hoor dinge is bietjie kalmer by die werk. En baie sterkte met die BD marathon!
Geniet dit!!!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236370 by Hopeful
Hi Zarah, ag dit is wonderlike nuus ek hoop regtig dat jy nie eers IVF sal nodig he nie en dat die IUI's sal fine wees. :rock:
Thanks vir die info oor Herbex, ja jong ek verwag nie wonderwerke nie net iets wat in my 1kg per week target sal help bly soos ek se ek eet klaar gesond en dit werk maar ek soek n hupstoottjie

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236369 by Zarah
Hopeful, ek was nie lank genoeg op die herbex nie maar ek het n vriendin wat baie gewig verloor het met dit. Ek stap en gym die afgelope maand en het suiker en drank uitgesny en brood minimaal. Dit maak n verskil. Sterkte jong. Dis so maklik om gewig op te tel en so moeilik om te verloor.

Wat IVF betref, die FS voel met die feit dat my buise mooi oop is en die tyd kort na LAP is die beste tyd, probeer ons eers IUI. Ek is heel ok met dit. En dis net 3maande.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236368 by Hopeful
Hi Zarah, so excited vir jou vir volgende cycle!!!!! As ek mag vra hoekom doen julle nie dadelik IVF nie?
Dankie vir die feedback oor die Herbex. Ja ek het gesien dis nie geskik vir swanger skap nie maar my paln is om by die teid dat ek IVF doen klaar die gewig verloor het. Het dit ooit gewerk vir jou?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236364 by Zarah
NaomiB ek begin vlg maand op CD3. Te laat vir die siklus. Sal jou laat weet.

Hopeful, ek het die herbex tee en druppels gedrink maar gelos weer want dis ook nie geskik vir ttc of swangerskap nie

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236362 by Bytjie
Dankie Zarah, dis rerig nie baie nie. Moet jy vir jou volgende siklus wag voor my met die clomid begin en op watter CD moet jy begin. Ekskuus ek soek eintlik net 'n maatjie daarom is ek so nuuskierig. Ek is op CD5 en ek het op CD4 met 100mg Fertomid begin.

Hopeful - sterkte met die dieet. Ken glad nie van dieet drankie, tees en skommels nie, jammer man.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236361 by Zarah

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

NaomiB, ek het 50mg clomid voorskrif gekry.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account