× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 1 month ago #250558 by Lagogies
Julle die 2ww raak nou lank!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250521 by Tinktinkie
Hi dames!

Hoe gaan dit met julle? Ons almal is nou in so 'lull', ne - ons wag nou net...

Volgende week die tyd het ons hopelik al meer as eenkeer goeie nuus gekry! Hou duim vas vir julle Lagogies en Nunukie!

Ek toets volgd Dinsdag, weet nie rerig wat om te dink nie... Ek is baie bewus van my uterus/eierstokke. Dit voel steeds soos ovulasie pyn, maar is natuurlik nie...

Lagogies, kan nie glo jy moes so baie papiere invul nie! Maar dis eintlik goed so ne... Sodat al die toetse en inligting vars en op datum is. Mens se lyf kan so vinnig verander... Sterkte vir die wag! Moet sê, ek kan ook nie wag om terug te gaan na my gynae nie. Hou van die FS, maar manlief het so lekker geclick met gynae... Dit help.

Lekker week julle. Ek vat nie lekker grond nie. Gaan super woes!!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250499 by Nunukie
Kyk, ek sal glad nie omgee vir 'n BFP nie....sal WONDERLIK wees.....
Kom ons hoop ironie werk in my guns... ;)

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250497 by Jame
Nunukie, ek ondervind die lewe as baie ironies...miskien is dit juis die siklus wat jy so voel wat jy daai BFP gaan kry. ;)

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250495 by Nunukie
More almal :)

Hoop almal het 'n wonderlike naweek gehad en is gereed vir die week wat voorle

Meisiekind...myne wissel tussen diarree en hardlywigheid....ek is al so frustreerd...maar nou jou.....ons moet seker maar leer om daarmee saam te leef......en EK moet leer om die regte kosse te eet :whistle:

Lagogies, ek toets volgende week die tyd - 11 Augustus....

Ek moet se ek voel glad nie opgewonde oor die toets nie...weet nie hoekom nie, maar ek dink dit gaan' n BFN wees....
Sover het ek geen simptome, behalwe bietjie opgeblaasheid..veral in die oggende

Julle moet 'n lekker daggie he!!!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250494 by Jame
More julle!!!

Loer maar net in om te sê LEKKER WEEK!!! :heart:

Lagogies min dae vir jou. Hoe voel jy?
Dankie ok vir jou boodskap oor jou FS. Jy het my al gese by wie jy is. Hoor baie goeie goed van hom. Sal dit ingedagte hou. My probleem is nie die aanskuif as jy swanger is nie, ek LOVE my gynae. Sal beslis na hom toe terug gaan as ek net kan swanger raak. Hy doen net KI's maar niks verder nie. Mis hom wel, ;)

Toedels julle!!

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250489 by Lagogies
Volgende week die tyd toets ek!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account