× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 3 months ago #250704 by Jame
Twinkle ek stem met die "boudaries" wat jul gestel het. Ons het ok besluit ons sal nog net die frotsies wat ons het EENDAG terugsit en daarna maar homeplan volg en hoop vir wonderwerk. Ook oor 1. het pragtige dogtertjie en 2. finansieel raak dit ons baie swaar en 3. emosioneel cope ek nie elke siklus lekker nie. Wat opsigself dinge in die huwelik moeiliker maak. Gaan wel nuwe FS sien einde Aug maar net omdat ek vir een of ander rede oortuig is my huidige FS mis erens iets wat net bloot met pilletjie reggemaak kan word. Hetsy infeksie, pituraty gland defek of so iets. Ek luister nou maar bietjie na my gut .

Sal uitkyk vir jou BFP!!! ;)

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250701 by Twinkle
Jame ek gesels eintlik op die dames wat al lank hierdie paadjie stap... maar lees nog altyd hier en kom gesels hier ook. Ek en ML het lank terug al die besluit geneem dat indien "clomid" en die home plan nie die ding doen nie ons nie verder gaan nie... 1 sien myself glad nie myself in spuit nie en omrede ons reeds een baie gesonde liefde en vreugde volle seuntjie het.... Ons hoop en bid steeds vir n natuurlike wonder werk maar ons is klaar met meds ens... het met my eerste swangerskap swanger geraak met Colin Le Grange se meds en het hom gaan sien daai tyd het hy in JHB ook konsulteer ...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250700 by Jame
Nunukie dis ter verstane dat jy die een baie hard vat. Jy mag maar. Stem saam met Twinkle, huil sommer ekstra hard!

Twinkle wat doen jy die siklus?

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250697 by Twinkle
Ai Nunukie wens so ek kon iets se wat jou beter gaan laat voel maar daar is niks wat niemand kan se om dit beter te maak nie ...

Al wat ek kan se is huil ... huil en huil tot jy dink jy voel beter en is reg om op te hou... Ons moet net op een of ander manier moed hou en aan hou GLO wat soms moeilik is want hoekom moet een mens deur soveel gaan .... Dit is n groot emosionele ding waarmee ons almal besig is en dit werk so op n mens en jou kop....

Pas julle op en Tinktinkie mag jy die een wees wat ons geluk gaan laat draai!!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June
The following user(s) said Thank You: Nunukie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250696 by Nunukie
Dankie, julle :heart:

Alhoewel ek nie baie optimisties was oor die siklus nie, moet ek se vat ek die BFN slegter as die vorige een. Voel vandag baie emosioneel en moeg :(

Tintinkie - GROOT ASSEBLIEF bring vir ons GOEIE NUUS!!!!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250695 by Twinkle
Sterkte Nunuki....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250692 by Jame
Nunukie ek wag hele oggend om van jou te hoor!

Jammer jong, so baie jammer. Saam jou hartseer!

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN
The following user(s) said Thank You: Nunukie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account