× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 3 months ago #250446 by Jame
Tinktinkie, baie bly vir jou dat jou follies hul nonsens gestop het en hul ding begin doen het. :P

Nunukie, Tinktinkie sterkte vir jul 2ww. Mag ons sommer 3 Bfp's sien!! Lagogies gepraat van BFP, wanneer is jou toetsdatum?

Meisiekind, ja wat ons nie als sal deurmaak vir daai 2 strepies nie. Shame man hoop die meds behandel jou beter vandag. :heart:

Wil ok gou hoor, hoe gemaak as mens vir 2de opinie gaan. Bel ek my huidige FS en vra hul moet afskrif maak van my hele leêr en dan faks vir my? :huh:

Hello al die ander. Hope ek dink nogsteeds BAIE aan jou.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250445 by Nunukie
Yeah Tintinkie vir jou follies :woohoo:
So ons is saam op die 2ww :whistle:

Meisiekind - Ek is hook IBS en het ook al soms gewonder waar die pyn nou eintlik vandaan kom. Vorige siklus het ek ook so goor gevoel en toe nog diaree ook gehad :tmi: - was nie seker of dit toe IBS is en of die die meds is nie...

Nou toe, hoop julle almal het 'n lekker gatskop daggie :heart:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250438 by Lagogies
Tinktinkie - :woohoo: v jou follies

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250437 by Meisiekind
:woohoo: Tinktinkie! So bly om te hoor jou KI gaan more voort. Follies se grootes klink baie goed. Saam met jou excited!!

Snaaks dat jy juis vandag vra hoe die meds my behandel. Gewoonlik het ek nie enige noemenswaardige side effects nie, maar vandag was ek nie so gelukkig nie. Hoofpyn, gereelde lighooftigheid en redelik bleek in die gesig. By tye effens pyn in die lower abdominal area, maar omdat ek IBS ook het, is dit moeilik om te pin point waar dit vaandaan kom. Het voor 12h al opgepak by die werk en huis toe gegaan om net te rus. Hoop dis more beter. Vandag (CD5) was die 3de dag van meds, so nog 2 dae om te gaan. Soos ons almal altyd sê, wat ons nie ook alles deurmaak nie... :)

Lagogies, bly om te hoor jou dokter steur hom nie aan ouderdom nie - maak dit minder stresvol op jou en dit kan net 'n goeie ding wees.

So excited vir almal hier wat dinge aan die gebeur het. Laat my sommer beter voel! :)

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250436 by Tinktinkie
Hi julle!

What a day!!
Het vanoggend toe gaan scan, en ander dok toe 2 mooi follies gekry, enetjie net bo 20mm en ander enetjie so 17mm! Jey!
Ek het vandag toe getrigger omdat my LH gister al begin piek het, so ons KI more! Jey!!! Ek is super opgewonde!!!!

Nunukie, ek het die afgelope paar maande so gevoel - nie sonder hoop nie, maar nie met baie hoop nie. Dit kry mens onder... Hoop die siklus verander dit vir jou :heart:

Meisiekind, hoe behandel die meds jou die siklus? Mens moet n tydjie vat om te treur oor waardeur mens is. Vir meeste vroue is dit net n gewonde AF, vir ons is dit dood, of te wel- nie lewe nie... Bly jy voel weer beter!

Jame mens, kan nie wag om saam met jou n glasie borrels te cheers nie! SoonBabiesSoon!!!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250412 by Lagogies
Lekker dag almal, kom klets maar bietjie. My dr se jy le vir 24 uur na terugplasing.

Net vir interessantheid: vra ek gister my gyne hoe lyk die statistiek v sy ivf pasiente ( all ages) is dit op 45%. En hy keur nie mense af oor ouderdom en lae amh vlakke soos sommige labs nie. Hy se 40 is nog jonk! Hy het al heelwat ouer dames swanger gekry! Hy se so ewe, baie nederig dat dit n verbasende ghoe syfer is.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250408 by Nunukie
More

Lagogies - Dis wonderlik! Hierkom ons BFP!!! :woohoo: :woohoo:
Ons bid saam dat als goed gaan verloop :heart:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account