× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 1 month ago #250474 by Lagogies
Hey julle wie toets wanneer? Ek weet ek het n paar buddies, dink ek is eerste. Ek toets Saterdag 9 Aug!

Lekker naweek almal

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250469 by Meisiekind
Hello almal

Nunukie, ek is self nie seker wat die verband is tussen die meds en IBS nie, maar ek is elke keer ongemaklik. Hierdie keer net heelwat meer as gewoonlik. Die enigste ding waar ons verskil is dat ek heeltemal die teenoorgestelde van diaree het. :tmi: My maag voel of ek 'n standbal ingesluk het. En nou moet almal by die werk my ook nog gedurig vra wanneer kom nommer 2, en dan sien ek hulle kyk so af na my maag. :angry: Vandag nog altyd nie goed gevoel nie, maar deur gedruk en voldag gewerk. Ten minste nie vandag lighooftig gewees nie, so dis al 'n stap in die regte rigting!

Jame, hoop jy kom reg met die soek / voorbereidings vir die nuwe FS. Vasbyt met die optimisme - so word ons almal geskaaf en skuur... :)

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250466 by Lagogies
Jame is love my Gyne. Maar hy is baie ver vooruit bespreek. Maar as jy eers in is maak hulle plek. Sy fooie is baie billik en hy het sy eie goed toegeruste lab. Vitalab en bioart is vreeslik duur.

Jy het gesien hoe goed hulle ivf statistiek is. En hy wys nie mense af oor ouderdom ens nie. Ek sal hom enige dag aanbeveel. Inbox my as jy belangstel. Waarvan ek die meeste hou is dat hy jou nie aanpass sodra jy swanger is nie. Hy monitor jou van begin tot einde.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250453 by Jame
Dis presies wat ek gedink het. Hy het dalk nuwe idees en planne en dis dalk net dit wat vir my gaan werk. So ek is so tikkie hoopvol. Werk nog aan die hele optimisme ding die laasste 2 maande, hehe. BUT GETTING THERE SLOOOOWLY.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250452 by Nunukie
Oh goodness...9 bladsye!!!!
Ja, sekere FS / klinieks wil hul eie toetse doen...ek al agtergekom sekere dokters wil nie ander dokters se toetse ens oorvat nie.... :blink:

Ja-nee, defnitief duurder omdat dit in Sandton is...lol!!!

Anyway, sterkte met die 2de opinie. Dalk is dit net wat jy nodig het. "n vars, nuwe dokter wat na jou kan kyk en sien dalk iets raak wat vorige FS nie gesien het nie...dit het met my gebeur....Ek LOVE my nuwe FS en so bly ek het by hom uitgekom :)

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250451 by Jame
Thanks Nunukie!!!

Ek is in Pta. My huidige FS is in Pta. Het afspraak gekry by dok Volschenk by Vitalab in Sandton. Nie spesifiek gevra vir hom nie. Daar is 4 dokters by die kliniek. Het net al baie goeie goed gehoor vd kliniek. Hul is baie duurder, maar ok seker net omdat die naam SANDTON in hul adres verskyn :laugh: . Maar soos ek se dis maar net vir 2de opinie. Moes 'n 9 bladsye questionaire ingevul het. Dink ek gaan hom druip, :P . Moeilike vrae. Wat ek wel agtergekom het, is dat ek omtrent vir 3/4 van die bloedtoeste nog nooit gestuur is nie. Soos FSH en Prolactin (weet nie eens wat is dit nie.)??

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250449 by Nunukie
Jame, die eerste keer dat ek van gynea geksuif het, het die nuwe FS self die ou gynae gevra om leer vir hom aan te stuur.
Met my nuwe FS, het hy besluit ek doen al die toetse van voor af, aangesien vorige toetse ongeveer 2 jaar laas gedoen was...dis nou bloedtoetse ens.

Het jy al besluit op 'n 2de FS? In watter area is jy nou weer?

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account