× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 1 month ago #250397 by Meisiekind
Dis wonderlike nuus Lagogies! :woohoo: :woohoo: Ek love die uitdrukking PUPO - dis die mees positiefste ding wat jy kan sê. Gaan dit definitief onthou.

Jame, waar wat jy daar sê. Ons gaan nog lekker saam fees vier met al die BFPs wat op ons almal wag! :)

Nunukie, weet waarvan jy praat. Partykeer is mens so opgewonde en ander kere is jy net content. Ek reken solank jy nie negatief of depressed is nie, is dit heeltemal okay. Sterkte met die pilletjie.

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250392 by Lagogies
Julle ek voel baie positief! Ons embrio is pragtig en was vanoggend 6 selle - so baie mooi op track vir aantal dae.

So ek is nou PUPO (pregnant until proven otherwise) lekker aand!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250372 by Nunukie
More julle :heart:

Tintinkie, my follies groei ook stadig, maar dit beteken niks, so hou moed.
Solank hulle daar is en daar is 3 van hulle....sterkte

Meisiekind ek was ook nou die siklus op Comihexal. Ek het eers CD5 begin daarmee, maar ek het meer follies as wat ek op Fertomid gehad het. Weet nie of dit is omdat ek eers op CD5 begin het ipv CD 3 soos laas nie en of dit die pil is nie??? Sterkte vir die 2 siklusse..voel mos soos 'n ewigheid...

Jame, jy slaan die spyker so op sy kop. Hierdie pad wat ons stap is darem maar net nie lekker nie. Ek gister gedigte gelees en net weer gewonder oor die hoekoms en waaroms wat ons nie verstaan nie... Ek weet GOD weet, maar dit maak dit ne altyd maklik nie.

Eerlik, ek voel baie "dood" oor hierdie siklus van my. Vorige IUI ws ek so OPGEWONDE en positief...nou voel ek niks...Ek voel nie NEGATIEF of depress nie, ek voel net niks....weird :silly:

Anyway so nou is dit weer ek en die aaklike Cyclogest "pilletjie: 2 x 'n dag vir 2 weke.... :sick:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250370 by Jame
More julle almal!!

Nunukie sterkte met jou 2ww!!! Lagogies vir jou ook. Julle moet vir ons 'n BFP bring, dis hoogtyd dat ons klompie bietjie goeie nuus kry. ....no pressure.... :P

Tinktinkie, mens, vasbyt jong. Woensdag is om die draai dan sal jy verseker weet wat om te verwag of nie te verwag vd siklus nie. Ek moet se dit klink vir my jou follies kom by, regtig so ek het baie moed vir jou. :heart:

Meisiekind, lets face dit die hele sukkelende ttc ding is :swear: gemorsspul. Mors met jou emosies, mors met jou lyf , mors met jou vrouwees ens. Maar dan kom daar weer dae wat mens besef hoekom ons die sterker geslag is ;) . Ons staan weer op, meer positief met meer dryf. Dis maar rollercoaster, maar ek weet eendag gaan ons klomp girls op die forum een helse glas non-alcoholic sjampanje drink om al ons baba'tjies te fier!!! :woohoo:

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250365 by Meisiekind
Lyk my ons het gelyktydig gepost. Het my pva nou net gepost.

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250363 by Lagogies
Tinktinkie ek hou duim vas dat jou follies more alle verwagtinge oortref!

Nunu hoop alles het goed verloop

Jame. Dis belangrik dat jy in jou FS glo.

Meisiekind wat is jou pva?

Jammer ek update net heeltyd. Was bietjie dol.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250362 by Meisiekind
Hello almal

Lagogies, so bly om te hoor dit gaan goed met jul embrio. Bid dat alles goed sal verloop môre!

Nunukie, hoop dit het goed gegaan met die KI vandag. Nou vir die 2ww - sterkte! :heart: En dankie vir die gedig - soos Tinktinkie sê, dit som alles so goed op.

Tinktinkie, ons glo en vertrou dat alles verder goed sal gaan met die follies wat nou daar is. Goed om te hoor dat jy sommer 'n 2de opinie ook gaan kry - dit kan net help. Hou moed! :heart:

Ons pva is nog 2 siklusse van Fertomid (oftewel Clomihexal was al wat in voorraad was die keer), maar geen bloedtoetse en scans nie. FS glo ons het nou 'n resep wat werk en moet dit genoeg kans gee. So ek het vandag begin op CD3.

Na my laaste post gedurende die naweek het dit my eintlik eers ge-strike dat dit nou alles oor en verby is vir laas siklus, so was maar 'n sad naweek gewees. Voel darem of ek vandag weer my kop bietjie begin oplig en vorentoe kyk. Nou net hoop en bid dat hierdie die keer is!

Lekker week vir julle almal!

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account