× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 3 months ago #249859 by Jame
Hi julle!

Nunukie, well done, ek sou al lankal stokkies in BULK gekoop het!!

Nunukie, Tinktinkie min dae voor jul toets!!! Hoop so baie vir goeie nuus, dink ons kort BFP. HOOGTYD!!!

Meisiekind sterkte met jou siklus, daai follies sal groei jy sal sien.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249858 by Meisiekind
WOW Hope! Baie bly om te hoor dat daar 6 follies was. :) Hou ons op hoogte!

Lagogies, goed om weer van jou te hoor. Hoop saam met jou dat jy volgende maand weer kan aangaan.

Nunukie, loop eerder wye draaie om die winkels wat stokkies het (nie dat ek kan praat nie - ek het klaar een in die kas wat vir my lê en loer vir hooplik later die maand :P) Vir hierdie Kaapse koue het ek nie raad nie - wil self net vreet vandag. :)

Vanoggend se scan het 3 kleinerige follies gewys. Hoop regtig hulle groei nog en dat dit nie weer soos laas is waar hulle nie groter word nie. Ons gaan Maandag weer kyk wat hulle maak.

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249853 by Nunukie
Hi almal

JOng, ek het nou amper a POAS dingetjie gekoop....MAAR gelukkig het ek nie... :silly: Ons toets eers Maandag, so dis in elk geval nou nog te vroeg

Hope, ons hou styf duime vas vir jou....hou ons op hoopgte

Tintinkie toets jy more?

Beehen sterkte met daai room. Ek HAAT my "Pilletjies" Dis 'n aaklike morsige storie :tmi:

Lagogies - welkom terug.. het jou gemis :heart:

Julle ek kan nie ophou VREET nie....daar is nie 'n ander woord nie.
Ek wil als eet wat voorkom. Is dit die winter of is al die hormone?
Dis weer lekker nat in die Kaap en hul voorspel 'n KOUE naweek....gaan defnitief in die huis bly die naweek.

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249851 by Tinktinkie
Ooooh, Hope! Bid saam met jou vir sommer n hele paar mooietjies xxx

Beehen, die proses leer ons darem ma baie geduld ne! Sterkte!

Meisiekind, hoe lyk daai follies?? Fxfxfx vir jou!

Lagogies!! So bly om jou weer te sien! Het net vanoggend gesit en dink aan jou. Sterkte met die werk, die besig wees help ook dat tyd sommer vinnig verby kan gaan xxx

Jame, ek pilates vir ontspanning - my man loop maar sleg deur nou en dan. Ai, hys so goed vir my! Raak nooit terug lelik met my nie, al byt ek sy kop af :blush: so ek is met jou = vi die medemens!

Nunukie! Ons trek klaar net op een slaapie oor! Dink aan jou!!,

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249841 by hope83
Dankie julle, sit en wag nog vir enige nuus. Hoe se hulle geen nuus is goeie nuus. Sal laat weet as ek iets hoor. :lol: :lol:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249837 by beehen
More dames

Hoop dit gaan goed met elkeen van julle....

Nunukie - Wens ons het in die Kaap gewoon hehehehe. Ek is van Gauteng "Jhb".

Tinktinkie - Wat ons p.v.a. aanbetrek. Ek is nou 2de maand op die progesterone roompies wat dokter my voorgeskryf het. Ek het nog 'n maand oor dan is ek klaar met die room. Die roompies is om nou eers my siklus reg te kry en daarna hard werk aan ttc. Laaaang proses jong.

Hope - Sterkte met follies jong, dink aan jou en ek hou duim vas alles loop goed!

xoxoxoxoxox

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249831 by Lagogies
Hey almal!

Ek kom lees elke dag en dink aan julle. Vrek besig. Werk my simpel dan is daar vlge maand geld v TTC.

hope ek kom loer vroeg more vir jou update oor bevrugting.

nunukie fxfx

Tinktinkie :(

Meisiekind -groei follies

Jame drink jou vites. Dat alles reg is v wat julle besluit

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account