× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 8 months ago #245912 by Nunukie
Ek het dit reggekry!!! YEAH!

Gaan na TOOLS (Heelbo op blad), Customize Profile. Dan clilck jy op EDIT Profile Image!!!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245911 by klippie
Nunukie, ek weet ook nie! Ek het destyds my password vir een van die ander dames gemail, en sy het my prentjie vir my gesoek en opgesit :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245910 by Nunukie
Hoe kry ek 'n prentjie op. Ek het probeer maar weet nie hoe nie......Tegnologies gestremd jy weet....LOL

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245908 by klippie
Lagogies....ek het jou vergeet want jy het nie 'n prentjie by jou naampie nie! En Nunukie en Bell@...komaan julle kry prentjies!
The following user(s) said Thank You: Slakkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245907 by klippie
Lynkie, so jammer oor jou BFN :heart: Gee nie om hoe mens jouself voorberei nie, die teleurstelling is elke keer erg :cry: **hug** Wat dink jy van die voorstel vir donor eggs - is dit iets wat jy oorweeg, of is jy heeltemal daarteen gekant?

Slakkie Slakgat! Daai kat moes 'n wye draai loop om jou hier in te dra! Julle moet nou regtig einde kry met die ge-IUI en begin IVF! Ek hou duime vas vir jou Mei / Junie, eintlik is dit om die draai! Ag kom loer weer meer in!

Bea, sterkte met jou CD 3 afspraak, ek hoop daar is geen sist nie. Gaan jy dadelik begin stim?

Nunukie, moenie bang wees vir jou afspraak die 24ste nie - mens voel altyd beter agterna! Gaan jy vir 'n 2de opinie, of is dit die heel eerste keer by 'n FS?

NaomiB, jy is regtig nie sssoooo vreeslik oud nie hoor! :rock: En ek hou van jou positiewe uitkyk ;)

Zarah, bly die afspraak het goed afgeloop. Ek het nie geweet mens kan IVF by 'n staatshospitaal doen nie. Ek het gewonder hoekom jy jou CD2 afspraak om 13h00 het (dokters verkies dit mos altyd vroeg in die oggend 07h00), maar toe dink ek dit het dalk te doen met die feit dat jy by 'n staatshospitaa is. Ek neem aan jy kry dit nie heeltemal verniet nie, anders sou julle 4 nuwe grasnyers gaan koop het?

Aan al die ander dames...Bell@ en Chrizzie en wie nog het ek vergeet? Ag sommer net hallo vir almal.
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245904 by Bytjie
Zarah, ek wag maar net vir AF en dan begin ek weer met Femara. Dok het het gesê ons gaan so een of twee maande natuurlik probeer en as dit nie werk nie, weer KI. Maar natuurlik gaan ons nie nodig hê om KI te doen nie want ek gaan mos swanger wees :P .

Lynkie, ek is ook nie meer vandag se kind nie (is nou 37 eina) en ek sit met 'n katelknapie van 30 :whistle: . Ek moet my ou eiers elke keer so 'n skop gee om met die jong sperme tred te hou :laugh: . Maar alle grappies op 'n stokkie, ek hoop regtig die dr kan jou help.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245903 by Bea
Lynkie, dit is hoopvol dat jy elke keer mooi embies gekry het - dit is wat my ook moed gee. Een van die pasiënte by die kliniek waar ek is, het op 42 swanger geraak - so dit is beslis moontlik. My FS het gesê dat die jongste navorsing wys die rede hoekom die embies nie implant nie is omdat hulle chromosoom-abnormaal is. Maar hoe sal mens ook weet?

Het julle al 'n "scratch" gedoen - my FS het ook gesê einde laas jaar se navorsing het gewys dit help met implantasie. Hulle maak 'n klein skrapie in die baarmoeder en dan groei daar nuwe DNA wat help dat die embies implant.
Ek was verlede week op CD22 vir 'n scratch ter voorbereiding van hierdie maand se IVF.

Zarah, daai klomp follies of sakkies dan is sommer 'n baie goeie teken dan - ek het so 'n goeie gevoel oor jou volgende IVF - FX FX FX

Nanukie, ek hoop dit is net 'n mooi paadjie vir jou vanaf 24 Feb.

AFM: AF het gekom! Weet nie of ek moet bang of opgewonde wees nie!!! Vrydagoggend vroeg gaan ek vir my CD3 sonar om te kyk hoe lyk daai 5cm sist op my regter eierstok sodat ons kan begin met medikasie en spuite.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account