× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 8 months ago #245856 by Zarah
Hi julle

Was toe nie so erg nie. Als lyk reg. Ek ovuleer mos pragtig, dis net die nare endo wat my so m*er toe maak. Daar sit reeds 5follies! Ek is nou op Pil vir die maand dan IVF ons! Whoohoo!!

Klippie, ek het net wonderlike dinge van Vincent Palotti gehoor. Ek sou ook gaan as ek kon bekostig. Prof S is 1 van my vriendinne se FS en sy het haar 2ling op IVF verloor. Hy het saam met haar gehuil. Dis priceless. Die Profs konsulteer ook met my staats FS. Sterkte!
Wat is jou truuk vir die nare CD2/3 scan? Ek haat dit met n passie en moet alweer volgende maand gaan.

Nunukie, dankie skattebol!

Lynkie, enige nuus?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245855 by Nunukie
Sterkte Zarah, dink aan jou!!!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245853 by Bea
Klippie, ek is ook by A evitas - jy sal in baie goeie hande wees en ek is bly hulle kan jou help. Hulle werk regtig volgens die jongste navorsing wêreldwyd. Ek was eers by Prof S, maar ek is nou by prof K en ek het absoluut 100% vertroue in hom (al die dokters eintlik).
Ek weet ook nie volgens watter skaal my AHM gemeet is nie, maar myne is 1.1 - en hulle het gesê dit is goed, so lank dit net bo 1 is. Maar met my eerste twee IVF's het ek net EEN eiertjie elke gekry en die derde keer drie. Die FS het verduidelik daar is "baie boeke in my biblioteek, maar dis dalk net dun boekies" - unexplained. Maar die DHEA wat ek neem is ekstra hormone (anti-aging, etc) en ons hoop dit help. Sterkte, hoop #4 is vir julle suksesvol!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245852 by klippie
Zarah, jou afspraak het seker nou begin - sterkte, en laat weet! Ek het al 'n truuk met die CD2 scan uitgefigure dat ek so droog is soos 'n goedkoop wit wyn !

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245850 by klippie
Bea, ek gaan vir die eerste keer Vincent Palotti toe (Aevitas). My vorige IVF was by 'n ander kliniek. Ons probeer al 7 jaar. Ons bly nie in die Kaap nie, so ek sal moet vlieg vir die gedoente. Gelukkig weet ek min of meer hoe die dinge werk. Ek sal bietjie Pergoveris gaan google. Ek het altyd in die verlede Femara en Fostimon gebruik. My AMH is onlangs eers getoets - 4.6 (maar ek weet nie op watter skaal nie, die dokter het gesê dis baie goed vir my ouderdom). Ek sien ek en jy is ewe oud :-) Wat is jou AMH? Ons het manlike faktor, en na baie trane het ons uiteindelik by Aevitas uitgekom wat die fasiliteit bied om IMSI te doen. Wat is DHEA?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245849 by Bea
Lynkie, is daar al nuus? Ek dink so aan jou!!!

Klippie, ons is nou sommer drie wat besig is/besig gaan wees met IVF #4.
Ek gaan van CD3 - CD7 Femara drink - drie pilletjies per dag. En ek gaan vanaf CD3 elke tweede dag Pergoveris spuit. Ek is op die Sagte Stimulasie-protokol omdat ek so min eiertjies produseer (maar snaaks genoeg is my AHM-vlakke normaal). Ek gebruik nou ook al amper drie maande DHEA, so ek hoop dit doen die ding vir my. Laas het ek DHEA vir drie weke gebruik en toe het ek al reeds meer eiertjies (3). By watter kliniek is jy?

Zarah, dink aan jou tydens jou afspraak!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245845 by klippie
Hallo Dames!

Zarah, baie dankie vir hierdie thread. Ek het gereeld geroofkyk op die ander thread, maar het weird gevoel op te post, omdat dit begin lyk het of meer mense swanger is as TTC, dan wil mens mos nie in almal se ore kerm nie!

Aan al die ander dames - baie sterkte! Ek sal ook graag wil hê dat die dames wat IUI of IVF doen bietjie details gee oor julle protokolle en sulke tipe goed, waar koop julle jul medisyne en spuite ens.

Zarah, ek begin einde Feb met IVF #4 - so ons sal seker cycle buddies wees?

Lekker daggie :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account