× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 8 months ago #245885 by Zarah
Goeie more almal

Lynkie, ek is so jammer. Die teleurstelling van n BFN IVF was vir my net te veel. Ek weet hoe jy voel. Ek hoop die FS bring n nuwe PVA van oorsee.

Klippie en Slakkie, dit is so goed om weer van julle te hoor. Ek is al 2jaar op die forum en het so baie van julle gehoor.

Bell@, ek hoop regtig jy kry jou BFP die maand.

Julle, ek wil gou moan. My man bel my vanoggend heel opgewonde want hy wil n grasmasjien koop... Uhm, dis die flippen geld vir ons IVF! GRRRRRRR MANS! :headbang:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245884 by Slakkie
Hi julle. Ek sukkel vreeslik om in te log.

ek het ook baie geroofkyk maar het niks om meer te se nie het net gedog laat ek darem net van my laat hoor. Ek leef nog en steeds nie in die rug geskop nie.

Het Des weer IUI gedoen, fs se dit was laaste IUI. Bfn. Volgende IVF spaar net eers bietjie en beoog Mei/Junie.

Yes Klippie hoe gaan dit?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245882 by Lynkie
Hallo almal,

Dis weer 'n BFN :cry: :cry: :cry:

Al het ek 'n sterk vermoede gehad dat dit nie gewerk het nie, en ek my daarop voorberei het is dit nog steeds baie moeilik en emosioneel om te aanvaar.

Dr Pentz het gister vertrek op 'n kongress oorsee wat handel oor low responders. So ek het reeds weer 'n afspraak 5 Februarie 2014. Hopelik kan hy 'n haas uit die hoed trek vir my.

Nadat my IVF #3 gekanselleer is oor follies wat opgehou groei het was ek vir opinies by Vitalab en Bio Art en albei het donor eggs voorgestel. Bio art was bereid om weer met my eie eiertjies te probeer, maar hulle protocol het nie veel verskil van Dr. P s'n nie. So ek het maar besluit om weer terug te gaan na Dr. P toe wat my liggaam se reaksie ken op die verskillende stimulerings en weet wat die beste is.

Zarah, wow 5 Follies is great. Dit is verseker 'n goeie begin.

Klippie, sterkte vir nommer 4 en al die travelling.. wat ons nie alles sal doen nie. :) Ek sal bietjie al my IVF vorms gaan uitgrawe, ek is maar altyd op die kort Flare protocol want my AMH vlakke is baie laag. Maar omtrent 7 maande se DHEA het dit verbeter van 0.16 na 0.53.

Bell, sterkte met die 2ww, ek hoop van harte dat 12 Feb se besoek nie nodig gaan wees nie.

Hallo aan al die ander dames, Nunikie, Lagogies, Chrissie, Bea...

Dankie vir julle ondersteuning dit maak hierdie moeilike paadjie bietjie meer draagliker. :kiss:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245874 by Chrizzie
Hi almal!

Dankie vir die idee Zarah. So half "uit" gevoel by die vorige forum en ht dit met my laaste post daar probeer subtiel sê...

Gesels gou weer!
:heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245873 by Bea
Bell, yay, bly jy chat saam! Ek hoop regtig jy kry hierdie maand jou BFP sodat jy nie hoef terug te gaan FS toe nie. Ek stem saam, dis maar moeilik om hierdie dinge te beplan. Ek het byvoorbeeld altyd gedink ek sal nooit meer as 3 IVF's doen. Maar hier is ek, reg vir nommer 4.

Ek hoop regtig Lynkie is nou besig om fees te vier FX FX FX

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245863 by Twinkle
Hallo julle ... nie gedink ek kwalifiseer vir die veterane nie maar baie dankie wardeer elke een van julle so baie - dink nie ek sou dit tot hier gemaak het sonder julle nie

Lynkie - sterkte hoop vir jou BFP !!! Laat weet sodra jy kans kry asb

Klippie - Ek ook by Aevitas en nie een oomblik spyt nie - spyt dat ek nie vroeer soontoe is nie ja... Baie sterkte vir jou

Julle ek dink ek is nou in my 2ww - indien dit nie my bfp is nie sien ek fs 12 Feb. neem aan dan sal hy die vlg stap vir ons gee. Ons het nog glad nie besluit of ons verder gaan nie sou oorspronklik glad nie verder gegaan het nie maar dink nou al daaraan wel gaan darem terug om te hoor wat is vlg.

Zarah so bly ek was nog nie in daai bootjie nie - het nog altyd gese ek kanselleer die afspraak dan eerder maar ja as jy wil swanger raak kan jy seker nie ne....

Sjoe julle is so baie dames wat IVF - RESPEK en baie gebedjies!!! Mag elke liewe een van julle met hierdie IVF julle BFP kry!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245860 by Bea
Yay Zarah, so bly vir jou!!!! 2014 hier kom ons! xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account