× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 8 months ago #245901 by Zarah
Bea, die FS het met my IVF ook op dag 3 vir my die potential "bags" gewys. Hulle is nog nie regtig follies nie maar ek dink die "bags" (hy noem dit so) is potential follies. Wel, met die pil gaan hulle natuurlik nie groei nie.

Lynkie, ek dink my issue is ook die inplanting. Die nare endo het iets daarmee te doen.

Ja jong Nunukie, wanneer jy daai woord NEGATIVE op jou bloedtoets sien, voel dit iemand het jou wind uitgeslaan :cry: Maar jy moet opgewonde wees oor jou PVA. Dit beteken jy probeer, jy doen iets. Solank ons nog probeer is daar hoop.

Naomi, het jy n PVA??

AFM: Ek kan nie wag vir AF om op te hou nie, dan begin ek met Pil. Ek moet my verlof beplanning vir my bestuurder stuur so nou probeer ek die dae aftel. Dis so moeilik want mens se hele lewe word deur dit regeer. Ek moet training gee en hoe beplan ek dit om my TTC???

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245898 by Nunukie
Zarah, Hee-Hee. Ek moes ook lag vir die grassnyer storie...so tipies man, huh?

Lynkie, ek is jammer oor jou BFN.....mens kan mensself voorberei soos jy wil, maar as jy net daai 1 strepie sien......mens kan nie daai rou emosie beskryf aan iemand nie....en dan om jouself weer op te tel vir die volgende rondte...

Ai, voel saam almal van julle vandag. My padjie begin weer 24 Feb en ek moet erken dat ek vrek bang is vir wat voorle......

Maar julle gee my moed! Liewe Jesus daarbo gee on elke dag krag en genade om aan te gaan.

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245896 by Lynkie
Bea, ek het laat getrou, en ernstig begin TCC so op 35 en ek is nou 'n rype 41 :blush:

Na maande se gesukkel was daar weer 'n potensiële 4 follicles, net twee het mooi groot geword. Die een folicle was leeg, so ek het net een eiertjie gehad wat toe natuurlik bevryg het en mooi verdeel het. Die embrio is terug geplaas op dag 2.

IVF 1 het ons twee embrio's terug geplaas op dag 3 en IVF 2 het ons 3 terug geplaas op dag 4... Ons het elke keer goeie kwaliteit embrio's en dit is wat my moed gee. Maar hulle wil net nie inplant nie :unsure:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245892 by Bea
Lynkie, ek is so verskriklik jammer om te hoor van jou BFN - dis baie sleg. Ek weet dis nou mostert na die maal, maar hoe het jou siklus verloop - hoeveel eiertjies en embrios het jy gehad. Ek is ook 'n poor responder en ek hoop regtig om hierdie siklus meer eiertjies te kry na drie maande op DHEA. Sterkte! Ek dink aan jou. Hoe oud is jy?

Naomi, yay, bly jy het ons gekry!

Chrizzie, lekker om van jou ook te hoor. Hoop die spaargeld kom mooi aan vir jou tweede FET - jy het mos nog twee embies op ys?

Zarah, mans, ai.... maar ek moes bietjie giggel - jammer! Ek wou jou nog vra: hoe werk dit dat jy 5 follies op CD3 het? EK het gedink mens kan follies eers van CD8 af sien? Dis baie interessant.

Môre Klippie, Slakkie en Lagogies.

AFM: Wag vir AF..... vandag CD28

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245891 by Lynkie
Hi NoamiB .. bly jy't ons gevind. :)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245889 by Lynkie
Hallo Slakkie... wat 'n verassing. :) Lyk my ons moes al lankal so 'n thread begin het... Moenie weer verdwyn nie. Jammer om te hoor dat jy ook nog steeds besig is op die paadjie. Maar ek glo aanhouer wen.

Zarah, my ouderdom laat my nie toe om eintlik tyd af te vat nie. So darom moet ek maar kop oplig en die bul by die horings pak. Dis net na elke keer se IVF vat my ovaries 'n tyd lank om te herstel. Hulle raak uitgeput en ek moet lank wag voor daar weer nuwe follies is. Na die derde IVF het ons gedink die die einde... maar ek gaan nog elke maand FS toe en wil net nie opgee nie... :blush:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245886 by Bytjie
More dames, hoe gaan dit met julle almal?

Ek het julle gekry!!! You can run but you can't hide :evil:

Julle het alweer 'n hond 'n bos uit gesels en daar's nou hopeloos te veel personals om te doen.

Ek hoop van harte dat elkeen van julle 'n PVA en dat alles mooi volgens daai plan verloop.

Lynkie, baie jammer oor jou BFN. En al verwag mens dit, is dit nog steeds 'n baie groot skok as jy dit kry. Ek hoop daai dr kom met klompie kennis terug van daai konferensie af.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account