× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 8 months ago #245962 by Bea
Môre almal, hoop julle het 'n heerlike dag.

Lynkie, dankie, dis goed om te hoor. Ek hoop regtig jou volgende siklus is DIE EEN.

Lagogies, dankie, wens ek het nou al 'n IVF-maatjie gehad! Maar jy en Zarah gaan dalk saam wees? Geniet daai sushi!!! Ek stem, volgende maand is jy swanger!

Hallo Lizzie, Zarah.... nou moet ek eers mooi dink: Twinkles, Bytjie.... (hehe)
Chrizzie, Klippie, Nunukie.

AFM: Sien môre FS op CD3, hoop daai nare sist lyk nie te erg nie - ek sal maar nie inspuit by die huis nie, maar als saamvat soontoe vir in geval die siklus nie gaan gebeur nie.

Lekker dag dames

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago - 12 years 8 months ago #245951 by Lynkie
Hallo julle,

Hoop dit gaan goed met julle almal. Ek moet nou mooi tred hou met die nuwe prentjies en naampies.. :laugh:

Nunukie, sterkte met die FS afspraak. Jy is op die regte pad.

Zarah, ek's sommer baie opgewonde vir jou part dat die wiel nou aan die rol is.

Bytjie, lag ek nou vir jou... katelknapie...

Lagogies, geniet die laaste Sushi... ek ook mal oor sushi en (makro) wyn gaan goed daarmee saam. :)

Bea, ek is oortuig daarvan dat die scratch help. In 2010 was ek by my gynie vir papsmeer (wat ook maar die baarmoeder 'beskadig') en met my volgende siklus Fertomid gebruik en 'n BFP gekry. Ek het dit al met FS bespreek maar omdat my ovaries so onvoorspelbaar is en ek net elke keer op dag 2 weet of die siklus 'n bust is of nie, is dit moeilik om te bepaal wanneer ek die scratch moet laat doen.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Nunukie, Twinkle, LizzieJvr, Slakkie .. en julle almal, dankie vir al die ondersteuning.. dis so hartseer om deur al die signatures te lees maar darem is ons hier vir mekaar en dit help baie..

Lekker dag..

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245946 by Lagogies
Siende dat ek nou n prentjie op het - groot asseblief julle SIT SIGNATURES op. Dit help baie. Slakkie en Klippie ek het ook v julle al gehoor. Maar ek weet nie wat julle alles al gedoen het nie.

Bea ek hou duime vas vir die nr4 van jou.

Lynkie my ouderdom stap ook aan so ek moet ook bietjie haastig raak.die Bfn doen dit nie v my nie.

Zarah hier in Pta is die staatshospitaal maar dieselfde as klinieke. Ek droom v ivf vir daai prys. K..... en betaal is die wet v Transvaal! Zarah en as jy weer pta toe kom moet ons koffie drink.

Bytjie wat is jou pva. Dis nou behalwe makro...

Twinkie, nunukie lizzie - hoezit

Ek mis v zettie! As jy lees kom loer in.

Ek het v ML gese ons moet naweek sushi maak. Vlge maand is ek swanger en dan kan ek nie rou vis eet nie :P

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245943 by LizzieJvr
Dit is baie waar Bea. Ons raak nou oulik met die prentjies.

Julle moet almal 'n baie lekker aandjie he.

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago - 12 years 8 months ago #245942 by Bea
Halloooo Bytjie en Twinkle, ek is met julle!!

Nunukie, ek love daai hond se gevreet.

Zarah, haha, ja die twee 'famous profs'. Al wat ek weet is dat maak nie saak of mens by 'n staatshospitaal of privaat is nou, op die ou einde bly dit 'n absolute genade van Bo en 'n wonderwerk as jy swanger raak.

Zarah, so vreemd, ek het omtrent niks AF endo pyn vandag nie - hoop dis 'n goeie teken. Nie eers 'n Myprodol of Brufen gedrink nie.

Hallo Lizzie. Dink ek moet vir my ook 'n nuwe funky prentjie soek!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: LizzieJvr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245939 by Nunukie
Plesier Lizzie :) Ek al 7 jaar op die ttc pad en vertaan nogsteeds nie al die terme nie..... :S

Ek gaan nou huistoe....Lam gewerk

Mag julle almal 'n GATSKOP aandjie he!!!!

Chat weer more!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245938 by LizzieJvr
O ok. Dankie Nunukie en Twinkle.

Ek is maar nog dom met die terme ens. Sal nog mooi leer.

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account