Hallo dames,
Ek's ook nog hier.
Bea, wow. Jy's voorwaar 'n sterk vrou. Ek bewonder jou uithou en aanhou vermoeens. Ek haal my hoed af vir jou. Ek hoop die volgende IVF sal 'n sukses wees.
Jooste, hoop ook dat jy sommer binnekort jou positief sal kry. Jy sal ook darem moet hare op jou tande he as jy drie kleintjies onder 5 gaan he.
Ons seuntjie word Vrydag 1 en ons probeer nou vir #2 van Julie af. Het 'n baie gou 'n positief gekry (ek gebruik Metformin vir insulien weerstandigheid en dan drink ek 5mg Laradex) maar het ongelukkig weer 'n miskraam gehad (blighted ovum en dit was miskraam #4).
Baie sterkte vir al jul dames. Mag al jul drome bewaarheid word.
Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP