× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

10 years 11 months ago #268048 by joo~ste
My liefste Bea
IVF # 11!!! :ohmy:

My hart gaan uit na jou. Jy is inderdaad 'n sterk vrou en ek bid met alles in my dat hierdie die goue IVF is waarvoor jy al so lank wag. (Ek wil nie eers vra waarop staan jou kostes nie). In die 3jr en 2 maande wat ons probeer swanger raak het met Lee, was ons totale koste net so oor die R170 000. Dit was verskriklik!! (Ek het strokies van alles gehou. Verblyf in gastehuise, IUI's, meds, bybetalings vir laparoskopies...die hele tutie!)

Stimm jy okay?
Want.....jy kan dan altyd eers die aanneming gesprek op "hold" sit ...en surogaatskap oorweeg?? Ek het al sulke wonderlike stories van dit gehoor en baie keer as ons embies mooi lyk, is dit net ons "giftige" endometriose pelvis wat maak dat hulle nie kan inplant en klou nie.

AFM:
Ja, ons oudste is nou 2jr 7mde en die verassings rakker is nou 13mde. Ons probeer tans vir #3. Die druk is nie daar soos wat dit met die eerste keer was nie, maar dit is vreemd hoe ek nogsteeds daardie absolute depressiewe gevoel ervaar as AF opdaag aan die einde van die maand. :blink:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 11 months ago #268031 by Bea
Hallo Jooste, dit is lekker om van jou te hoor! Ek is nie meer aktief hier nie, maar het 'n email gekry dat jy hier gepost het.

Jou nuwe kleinding is seker al gebore? Hoe gaan dit met die kinders?

AFM: Ek doen volgende maand IVF nommer 11(!!!) My heel laaste een en dan is ek geheel en al klaar. Toe ons voor die keuse te staan kom om donor eggs te doen (na nommer 11), het ons besluit dis nie vir ons nie. Ek het begin navorsing doen oor aanneming, maar dit is 'n gesprek wat ek en my man eers meer in diepte sal moet doen - en dit sal ons eers doen na IVF #11.

Hoe gaan dit met die ander "ou" dames?

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 11 months ago #267985 by joo~ste
Enige iemand van ons "oues van dae" nog hier rond??

Klippie, Slakkie, Strikkie, Bea, Sexy Hexy???

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256865 by Lagogies
Hexy hoe gaan dit met jou!

Ek Andie en zettie is op die Mei/Junie thread. Ja kan jy glo!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256852 by sexy~hexy
Hi daar almal

Sjoe...ek sien hier was omtrent goeie nuus aan die einde van 2014 :woohoo:

Maar ek sien ook die blog het baaaaie stil geword. Hoop hier is nog mense wat chat?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255659 by Praying4miracle1
Hi daar alle dames

Ek is nuut op die "thread"
Ek was nog baie jonk toe ek gediagnoseer was met PCOS (Het nie veel daai tyd daarin belang gestel of veel daarvan gedink nie) was op Yasmin gesit om my cycles te reguleer en om 'n period te kry

Elkgeval fast forward 'n hele paar jaar later en ek en DF begin TTC 2010
'n jaar gaan verby en niks gebeur nie
Gaan dr toe word Metformin 500mg gegee
Fast Forward nog 'n jaar, ek en DF word getoets, alles fine by hom
Dr skryf Fertomid 50mg voor vir dag 5 tot 9 van siklus
Fertomid 50mg x 3 Cycles (BFN)

Desember 2014 jaar 5 van TTC
BFP!!!! Op ons eie!! :) Ons droom word waar

Einde Desember 2014:
Miskraam op 7weke 1Dag :cry:

Nou ja hier is ek weer, ons ttc nou vir 'n "rainbow baby"
Ek het 'n gevoel dat 2015 ons jaar gaan wees na alle struggles en hartseer

Ek glo en hoop dat ons droom vir 'n pienkvoet sal waar word

Me: 29
DF: 30

TTC Since:JAN 2010
Me: PCOS (Metformin: 500mg Daily)

3 Rounds Fertomid:
APRIL 2013: BFN
MAY 2013: BFN
JUNE 2013: BFN


December 2014: BFP!! On Our Own!!! :)

M/C: 7 Weeks 1Day

June 2015 Taking a little break

Feb 2016 trying again

TTC FOR RAINBOW BABY 2016


Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255119 by Bea
Maretha, hoe gaan dit met jou IVF-siklus? Was aspirasie al gewees?

Dankie Twinkle x

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account