Ek hou van jou dokter Lagogies!
Twinkle, ek sou seker daai man n skewe antw gegee het. Van al die dom goed wat mense se is "julle moet n plan maak" die een wat my die kwaadste maak! If only they knew... Ons maak planne dit werk net nie so lekker uit nie!
Ek wil gou met julle iets deel. Op my tafel by werk staan n houer met penne. Teen die houer is n versie wat ek seker 20 jaar gelede by my ouma (wat al gesterf het) gekry het. Dit is ge-dateer 30 Oktober:
"As n mens nie glo nie, is dit onmoontlik om te doen wat God wil. Hereers 11:6
-Geloof werk altyd op n persoonlike manier, omdat God se doel is om toe te sien dat volmaakte geloof in sy kinders n werklikheid word.
-God bring ons in bepaalde omstandighede om ons geloof op te voed, sodat die voorwerp van ons geloof n werklikheid kan word. "
Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36
TTC since Nov 2011
Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN
THE END..not yet
IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.