Hallo Lagogies! Dis wonderlike nuus! Ek wag al heel dag vir jou boodskap! Dis goeie grote follies so ver - so Bly dinge lyk goed! Sterkte vir more se scan... Ek hou styf duim vas vir jou! Gonal-f het ook goed vir my gewerk! Die embrio's moet nou net mooi groei en inplant! Jy is no aan my gebeds-Lys!
Klippie, goeie nuus oor die sperm! En Bly dinge lyk Baie beter vir jou!
Twinkle - Bly jy is ook op n goeie plek!! Hou ons op hoogte!
Bea - Baie dankie vir die informatsie oor "assisted hatching". Ek waardeer dit!
Zettie, Betti, Zarah, Heksie, Strikkie hoop dit gaan goed met almal. Laat weet hoe dit met julle gaan!
Me: 34
Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)