× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 6 months ago #248065 by Bytjie
Zarah, dis nou 'n moeilike een. Is die feit dat jy dit verniet kan kry nie miskien 'n teken dat julle die nuwe meds 'n kans moet gee nie?

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #248064 by Chrizzie
Jammer Lagogies! Ja nee, ons gaan nie opgee nie!

Hallo aan almal verder! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #248063 by Zarah
Veels geluk Bytjie! Ek sien jy se "sy"...hmmm...is dit n voorgevoel?

Julle, ek is nou weer in n confusion! Onthou julle my groot besluit van watter medikasie om te neem en die kostes?

Wel, op n ander forum kan ek gratis gonal f kry! Dit is nog steeds nie genoeg nie, maar dit bespaar my meer as R4000!

Ek het nou vir die FS gesms want ek weet nie of ons dit moet doen of net bly by ons besluit om dieselfde meds te gebruik nie... ai tog

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #248061 by Bytjie
Hi julle,

Kom nou net van dr af. Babsie groei mooi, is vandag 9 w en 4 d en babsie is bietjie groter, dr kon nie presies meet nie want sy was opgekrul. Het sommer vir 'n spul bloedtoetse ook gegaan en toe moes ek my blaas uitdroog om 'n bietjie pieps te kry - hulle gaan my nog seker bel om te sê ek moet weer kom piepie.

Ai Zarah, dis darem nou 'n slegte een daai. Moet asseblief nie dat die nuus jou onderkry nie, ek weet dis moeilik.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #248058 by Zarah
Waar is almal so stil?

Bytjie, kom vertel hoe die scan was asb.

Ek het so pas uitgevind my 40jarige kollega verwag haar 4de kind! WTF???

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #248052 by Bea
Zarah, ai man, ek het ou regtig gewens ek en jy kan vir 'n slag 'n siklus saam doen! :) :) Ek gaan Donderdag vir die scratch - CD22 (ek wil eintlik bel en hoor of ek nie maar Vrydag kan gaan nie, want ek het twee vergaderings Do). Dan weet ek nie of AF twee dae later of 'n week later gaan kom nie. Ek hoop vir 'n week later. So ek dink Paasnaweek gaan ek begin stim!

Hope, ek dink jy moet beslis by jou FS hoor wat hy ook aanbeveel. Ek wens ek het al vroeër begin met die DHEA. Ek sal nou volgende maand sien of dit weer help.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #248049 by Zarah
Hi Hope

Jong, ek sal met my volgende IVF weet of dit help. Maar op die ander forum wat ek chat het ek baie opgelees oor al die vitamiene. Ek dink so daar aan, dit kan nie seer maak nie.

Ek drink folic acid (dis mos maar die norm), Vitamien B6 (help met PMS, en gee energie), Omega 3 (help met die endo), Royal Jelly (help met eier kwaliteit) en nou die Q10 wat hulle se ook help met die eiertjies. Dis baie pille en kos n aardige bedraggie, but why not give it a try?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.
The following user(s) said Thank You: Ousus24

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account