× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 6 months ago #248219 by Zarah
Hi almal

Eks is lam van die hitte! Wil net slaap! lol!

Ek is op CD2 en ek wil net vir julle se, vir die eerste keer in jare voel dit nie of ek gaan sterf nie! Dis nou my 2de maand op al die klomp vitamiene en ek dink dit is besig om n verskil te maak.

Julle moet die naweek geniet!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #248218 by hope83
Hi jule almal,

ja chrizzie, hel ma dit is warm gaan glo die hele nwk so wees.

Hoop jule het almal n lekr koel nwk. die lang nwk is darem oppad.

:heart: :heart: :heart:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #248217 by Chrizzie
Hi Dames

Sjoe, maar dis warm in die Kaap!

Ek hoop almal het 'n lekker naweek!

:heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #248190 by Zarah
Ah! Dis die mooiste boetie baba! Baie geluk Stella! Geniet hom. Hys perfek!

Lekker om van jou te hoor zettie. Ek hoop jy kry goeie nuus oor ovulasie.

Bea, sjoe, tyd vlieg darem. Bly die scratch het goed afgeloop. Amper alweer tyd vir stim.

klippie, moet jy naie maar FS kontak en hoor wat aan gaan nie?

lagogies, wanneer gaan jy vir follie scan?

Twinkle! Lekker om van jou te hoor. Hoop jy word ook sommer vinnig gehelp.
Hi al die ander dames.

AFM: Jammer, ek is baie besig by werk so ek pop vinnig in. Ek is uiteindelik CD1. Sal julle op hoogte hou. Nou eers n maand op Pil

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #248180 by zettie
Hallo julle pragtige dames.

Bea sterkte met al jou dinge.

Bytjie bly alles gaan goed en ek stem hoekom onnodige stress op jouself veroorsaak.

Geluk Stella hy is pragtig.

Hallo al die res van julle wees gegroet.

AFM: Ek is vandag CD11 ek het vir my `n afspraak gemaak by my ou gynie vir CD17 sommer net vir n gewone jaarlikse ondersoek papsmeer en sovoorts ek dit met rede gedoen vir CD17 wil sien of daar dalk enige follies is want ek drink steeds die Booster so ons sal maar sien.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #248174 by Bea
Lagogies, dankie vir die laat weet. Wat 'n pragtige ou babatjie! Sterkte met jou nuwe siklus ook - hoop daar is sommer baie eiertjies.

Bytjie, bly dinge gaan nog goed aan jou kant. My suster was swanger op 39 en ja, hulle skuif daai telling op net oor jou ouderdom. Min dae dan's jy 12 weke!

Klippie, ai man, hoop AF kom tog net - daar is niks so erg soos 'n gewag vir AF nie, want mens kan maar net nie help om te wonder nie.

Zarah, hoe gaan dit nou met jou?

Twinkle, jammer om te hoor van die lang siklus. Die Fertomid sal darem seker help om dit te reguleer as jy eers daarmee begin. Gaan jy vir follie scans gaan?

Hallo Nunu, Jamé, 4May en al die ander.

AFM: Was toe vanoggend vir "Scratch" op CD22. Als het goed gegaan en FS het sommer papsmeer ook gedoen. So nou wag ek vir AF. Ek het al my medikasie ook gekry. Ek moet op CD3 vir 'n sonar gaan om te kyk vir siste ens. Ek verwag dit gaan hier oor Paasnaweek wees. My FS is weg oor my siklus, so ek sal dan by een van die ander FSe wees, maar hulle is mos almal baie oulik.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #248172 by Bytjie
More julle,

Stella, baie, baie geluk met die pragtige boetie baba se geboorte.

Lagogies, voorspoed met watter PVA julle ook al gaan die maand.

Klip, jammer oor die lang siklus, kan jy nie dr bel en hoor wat jou te doen staan nie.

Twinkle so bly om van jou te hoor. Nog niks van dr gehoor re die bloed nie en ek gaan eers op 5 maande na dr Scheepers toe. Vir nou het ons besluit om nie die down-sindroom toets doen nie want daai lae/hoë risiko gaan net op my senuwees werk en dis onnodige stres wat ek regting nie nou nodig het nie en dan nog miskien besluit vir amniosintese - nee dankie. Ons sal in elk geval nie aborteer nie. Ek sal maar sien hoe ek oor 3 weke voel. Hoop jy's nou al lekker gesettle in die nuwe job en bly om te hoor jy geniet nog die vakansie.

Die res van julle moet 'n wonderlike dag het.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account