× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 6 months ago #248132 by Twinkle
HALLO !!!!

hoe gaan dit met julle?

Lagogies ek is so bitter jammer oor daai BFN !! Drukkie vir jou en sterkte met jou nuwe siklus

Bea - sterkte vir jou ook sien jy begin ook nou weer!

Welkom al die nuwe dames

Zarah - Moet nie te hard op jouself wees nie - sterkte hoop jy voel binne kort beter!

Zettie - hoe gaan dit? Hoe gaan dit met jou paas eier projek? Dit is vir my altyd so lekker om te sien hoeveel ander mense doen ook sulke great en goeie werk

Bytjie --- whoop whoop vir daai peanut van jou wat so mooi groei ... nog 3 weke dan is dit weer sonar tyd. Enige iets gehoor re jou bloed? Gaan jy op 12 weke Dr Scheepers sien?

Nunukie - sterkte met jou wat nou weer wag om FS te sien ...

Chrizzie hoe gaan dit?

AFM - ek is nog vreeslik rustig - wag nou vir AF siklus vir deur mekaar het n 36 dag gehad toe terug 32 en nou weer lyk my 36 is self nie seker nie (.)(.) is darem al zeer so dit is naby . Die breek het my vreeslik goed gedoen - ek en ML het nog nie weer gesels oor ttc nie wel nie oor die meds nie ek het 3 maande se fertomid maar nie seker wanneer ek dit gaan begin drink nie - ek geniet amper nou net die rustig wees . Jammer ek was so super stil ek het al jul post gevolg op mail soos ek elkeen se boodskap kry - het nie teveel internet toegang gehad nie en voor dit was dit MAL MAL by die werk. Ek dink en bid vir elke lieve een van julle dames mag jul elkeen tenminste hierdie jaar n BFP kry!!! (Sooner than later)

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #248130 by 4may
MORE ALMAL
GISTER DIE DR GEBEL, OOR EK 8DAE OOR MY TYD WAS, HY MY TOE OP POSTOVAL GESIT NOU
MAAR WAG EN SIEN WAT GEBEUR.

JULLE MOET ALMAL 'N BAIE AANGENAME DAGGIE HE.

STERKTE VIR DIE WAT DR TOE GAAN.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #248125 by Lagogies
Haai julle loer net in. Gister was Cd1 ek gaan vandag gyne toe. Sal hoor wat pvais. Seker maar iui,

Sal update as ek weer wat pva is

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #248120 by 4may
Hi Zarah, ek is nuut wil net hallo se en hoop jy het 'n goeie dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #248102 by 4may
hi hoop dit gaan goed met almal

ek is nuut hier en het raad nodig as iemand dalk kan help.

Ek en my man probeer al 'n jaar om swanger te word, was by die dr hy se my ovulasie telling met die ee
eerste toetse wat hulle gedoen het was 0.8 hy my op fertomid 50mg gesit en op dag 21 gegaan
vir bloed toetse toe was my telling 0.6 hy se ek ovuleer glad nie nou het hy my op 100mg gesit vir 3 maa
maande, my AF moes die 30 begin het ons trek by die 8ste, ek weet nie wat om te doen of te dink ni
nie het toets gedoen maar is neg.

hoop iemand kan dalk bietjie raad gee.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #248098 by hope83
Halo jule,

Sjoe bytjie, ek sit hier sprakeloos en kyk. Ai dis so amazing. Daar groei n mensie daar binne jou. :cry: Dis so wonderlik.

Eendag julle, eendag is eendag dan gaan ons almal die voorreg he om so n wonderwerkie binne in ons te voel groei. Ons moet net moed hou mensies.

Lagogies, ek dink ek gaan ma solank vi my kry. Dit kan nie skade doen nie. Ek is maar een van daai mense wat rond kyk waar mens die beste prys kan kry. Dankie vir al die raad :heart:

Hoop jule almal het n stunning dagi verder.

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #248097 by Bea
Bytjie, dis ongelooflik!!!

Zarah, hahaha.....

Jip, dit klink ook maar bietjie vreemd vir my.

Nunu, jou afspraak is darem nou nie meer te ver nie.

Lekker dag almal

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account