× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 7 months ago #246671 by Lagogies
Gou vir julle fotos oplaai v ons sushi :P

Valentyns sushi. Rys gegeur met framboos (rasberry)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246667 by Chrizzie
Hallo almal!

Bea, amper tyd om te toets! Ek dink aan jou!

Lagogies, so bly jou dinge is nou op dreef!

Ek hoop almal verder het 'n lekker naweek gehad? Ons braai behoorlik in die Kaap!!

Saam met die verskriklike hitte, het ek natuurlik lekker gloede van die Fertomid! Sal seker eers vanaf Vrydag iewers ovuleer.

Sterkte vir die week dames!! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246665 by Lagogies
My aarde Bea, kan jy nie maar more bloed trek nie? Ons wag in spanning en daar gaan mos 3 wees so die hcg gaan al hoog genoeg wees.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246659 by Lagogies
Hey almal. Net vinnige update. Was v afspraak. My gyne is happy. Ek is so bly hy doen die gevreesde cd2/3 scan altyd uitwendig. Die res inwendig maar dis darem nie ooit op cd2/3 nie.

So alles gaan goed en volstoom reg vir ivf. GROOT SAK pille (en ek dog ons doen sagte stim) maar vertrou my dr ten volle. Die maand femara 2, 5 mg soggens en saans gonal F tot dit by my ore uitkom. En so vial menopur net vir laaste maturasie. En natuurlik cetrotide om ovulasie te voorkom v 3dae.

Ek se vir my man dit sal my die gelukkigste vrou maak as ek die maand so baie eiertjies maak dat ek OHSS ontwikkel. Maar weet dit sal nooit gebeur met my lae AMH nie. Soos ek v manlief se enige iets meer as 2 sal bargain wees.

Julle moet die valentyns dag vieringe geniet :evil:

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246655 by Nunukie
Hi almal!!

:heart: :heart: :heart: :heart: :heart: :heart:
HAPPY VALENTINES DAY
:heart: :heart: :heart: :heart: :heart: :heart:

AF is sommer lelik met my en ek voel maar lekker goor die week.
Dan gaan dit ook rof by die werk en die week wil ek mos als eet wat voorkom!

Zarah - Ek hoop AF kom more, dan kan jy darem nog vannaand Valentines Dag "celebrate" ;)

Bea - Ek kan nie wag tot Maandag om te hoor nie!1 BFP! BFP! BFP!!!

Julle moet almal 'n heerlke naweek hê!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246648 by Twinkle
Gelukkige liefdes dag vir elkeen van julle - mag elke een se dag spesiaal wees

Bea - oooo geniet dit ek hoop daar is swembad of iets waarin julle gaan kan afkoel.

Bytjie gaan goed dankie - bly om te sien die tww is nog nie te erg vir jou nie ...

Zarah ... ai man hoop AF kom asap !!!

AFM ek gaan maar net aan is baie rustiger na FS se afspraak en nie veel geworry oor iets nie. Is nie die siklus op enige meds nie en doen mos ook nie die ovulasie toetsies nie...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246646 by Zarah
More dames

Happy Valentines Day!

Bea, geniet jou naweek weg. Pak so min klere as moontlik in want dis warm in die Wes Kaap!

Bytjie, los asb daai stokkies af!

Lynkie, Chrizzie, zettie, Twinkles. Nunukie, Andie, Lagogies, Klippe, Hexy, Strikkie, Slakkie, ALMAL! Vandag wil ek sommer net baie dankie se vir die 2 jaar se ondersteuning. Ek waardeer dit baie.

AFM: AF missing in action :headbang: Julle weet mos hoe dit gaan, baie aspris!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account