× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 6 months ago #246645 by Bytjie
:heart: GELUKKIGE VALENTYNSDAG :heart: . Hoop julle word lekker bederf.

Bea, nog net 3 slapies......................Geniet die wegbreuk naweek.

Chrizzie, hoe lyk dinge jou kant?

Lynkie, ek hoop daai room doen wonders vir jou.

Lagogies, voorspoed met die begin van jou IVF.

Hexy, ons vrouens se liggame is een moerse mystery. Kom sê vir ons ook wat die dr daaroor te sê het.

Zarah, KOM AF KOM! KOM AF KOM! KOM AF KOM!

Twinkle, geniet jy nog jou 'vakanie' sover.

AFM - is vandag 3DPO en die TWW is nog nie erg nie. My gat begin jeuk mos hier van 8DPO af en dan wil ek net POAS.

Lekker werk vandag.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago - 12 years 6 months ago #246644 by Bea
:heart: :heart: :heart: :heart: :heart: :heart:

Gelukkige Valentynsdag almal! Die wat "moet" BD - geniet dit!

Chrizzie, het jy begin met die Fertomid? Wanneer verwag jy OV?

Sexy-hexy, ek verstaan dit ook glad nie - vra bietjie volgende keer vir die dr. Al wat ek al geleer het is dat niks 'n "exact science" is nie, ai tog.

Zarah, het AF al opgedaag? Hierdie IVF is joune, jy het laas so goed gestimm!

Twinkle, hoe lyk dinge jou kant?

Bytjie, hoe behandel die 2WW jou? Hoop dis 'n sticky bean!!

Hallo Lynkie, Slakkie, Lagogies, Strikkie, Andie, Zettie en al die ander.

AFM: Lyk my diaree is darem verby. Al "simptoom" wat konstant is, is die seer boobs. In die verlede was boobs altyd seer na OV, maar net voor AF was dit nie meer seer nie en dan was dit BFN... Maar ja... met die progesteroon kan mens nie een enkele simptoom vertrou nie. Ek wil AF krampe hê, want die een keer wat ek al swanger was, was dit vir my 'n teken van implantasie - maar met IVF is als anders ne... Dan is dit maar wag tog Maandag. Dankie tog dis al Vrydag!

Hoop julle almal word bietjie bederf vandag xxxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #246643 by Lynkie
Happy Valentines Day!!!! :heart: :heart: :heart:

Bea, ....BFP...BFP....BFP ...BFP die wag is amper verby ...FX

Heksie, ek is ook nogal 'confused' oor 'n mens se liggaam wat al die regte tekens gee. Ek was vas oortuig dat ek die maand ge ovuleer het. Het baie EWM gehad en op CD 12 selfs a smiley face op 'n clear blue ovulation predictor kit gehad. Toe ek by FS was op CD14 was daar absoluut geen eierstok aktiwiteit. Geen folicles of oviasie folikel of corpus litheum.. en ek kry nog gereeld AF. Verstaan ook nie ...

Lekker dag.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #246642 by Chrizzie
Gelukkige Valentynsdag dames! Mag dit 'n dag gevul wees met liefde en lekker bederf deur die manne in jul lewens (of dalk doen jy die bederf-werk!)
:heart: :heart: :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #246635 by sexy~hexy
Bea....fxfxfx as jy nie AF krampe kry nie...dat daai 3ling sit!!!!

Zarah, snaaks hoe mens skree dat AF moet kom, maar ander kere so kwaad is as dit wel opdaag LOL

Strikkie....maak jou afspraak by Dr Strikdas, 8jr is nou lank genoeg!!

Geen nuus aan my kant nie...vandag is cd8...so met :heart: Valentynsdag :heart: more....who knows....

Ek is seker net onkundig...maar hoekom elke maand het ek OV pyne, erge EW afskeiding....beteken dit dan nie ek ovuleer nie? Hoekom is mens se liggaam so misleidend?? Want volgens laaste gynie OV ek nie. So hoekom elke maand klokslag AF....as drs en gynies se mens kry nie AF as jy nie OV nie....dit maak my nogsteeds baie deurmekaar!!!

Julle moet almal more 'n lekker liefdes-daggie he...ek is een van daai wat maar bederf op V-dag...al is dit net ietsie kleins :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #246632 by Zarah
My maag kramp vreeslik! En dit maak my baie opgewonde! Kom AF, Kom!!

HAHAHA!

Lekker naweek maatjies!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #246631 by Bea
Rakker, natuurlik moet jy inloer. Dankie dat jy laat weet het, wys jou net weer eens, al is dit mens se vierde IVF - elke maand is anders, en elke maand kan dit jou anders affekteer.

Bell, naby Porterville - gaan glo 40 grade wees! Gelukkig is daar groot skadubome en 'n rivier.

Voel darem beter as vanoggend. Ek voel geen AF krampe nie, daarom is ek in hierdie stadium nie juis hoopvol nie... Maar ja, Maandag sal ek weet.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account