× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 3 months ago #226324 by Zarah
Ah Blommie! Dis wonderlik om van jou te hoor. Sterkte met jou ma se operasie. Dis awesome dat jy daar is vir haar. Ons ouers word so vinnig oud...

Die "ontspan" is dalk net wat jy nodig het vir jou BFP :)

Ek wil graag vir al die dames iets vra.... Het julle ook iewers op julle TTC journey n punt bereik van "afsny?

Ek voel deesdae net niks. Ek sien babas en swanger mense en dit pla my nie meer nie. Ek is nie hartseer nie, ek dink amper nie eers daaraan nie. Maar ek weet dis ook nie 100% waar nie, want ek is dan so bang vir my LAP en die woord Histerektomie gee my koue rillings?

Is dit net n fase? :unsure:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226320 by Blommie
Hallo dames

Jammer ek is so stil. Volg darem almal se posts.

Zettie- Daai peanut is daar om the bly

Jooste- Daai lyk vir my na n BFP!!!!!!!

Al die ander hallo.

AFM: Ek moes eers vanoggend gaan kyk Waar ek in my cycle is. Ek temp nie en doen ook nie opk's nie. Ons probeer ontspan die maand! Het meds gedrink en gaan net op cd 24 vir progesteroon toets. Dit is Ons laaste maand op die meds voor Ons terug dr toe gaan. Ek sit vandag by die hospitaal. My ma gaan in vir n historektemie! So dit gaan n Lang dag wees. Ek sal probeer om nie so skaars the wees nie

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart

File Attachment:

[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226317 by Hopeful
Zettie, dit is wonderlike nuus baie geluk :silly:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226316 by charlenem
AWESOME AWESOME, GEWEET ALS SAL REG WEES. AAAAW KLEINE BABBATJIE. :)

cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226315 by Zarah
Baie bly om dit te hoor Zettie! :woohoo:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226314 by zettie
Net vinnige update sal net nou weer kom post 1 gesonde karnalie :woohoo:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226306 by Hopeful
More Julle,

Jooste ek dink aan jou met die vergaderings.

Zettie, ek sien uit om jou update te sien oor die scan :woohoo:

Zarah, shoe jong ek weet so trek is groot stress en niks lekker nie ek dink aan jou.

Slakkie hoe voel jy vandag?

Halloo aan al die ander dames.

AFM: Niks veel nuus nie. Het so gehoop dat ek n e-pos van die manskaplike werker het vaoggend maar niks nie. Ek hoop regtig sy het on nodig iets genoem nie ek glo darem nie sy sal nie sy doen dit nou al vir n lang teid en ek vertrou dat sy meer profesioneel sal wees??????? al hierdie vra maak my op. DH will nie juis iets se nie wand dink nie ons moet onnodig opgewonde raak nie. sal moet wag en kyk :unsure:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account