× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 1 month ago #226442 by joo~ste
Gonz
Ek het nie 'n opinie oor jou situasie nie...want ek weet maar min van dit af. Ek bid net dat alles goed gaan vir jou en jou babatjie. Wanneer gaan jy vir jou scan kan gaan? Dit moet baie erg wees om so te sit en wag vir dit! Sterkte jong!

Zettie
Ek sal. Het vanoggend gegaan vir bloods, maar omdat ons so in die boendoes woon, mag dit dalk selfs eers more beskikbaar wees vir die FS. So.....hier wag ek maar weer-

Paisley
Jy weet nie hoe goed dit my siel doen as jy so praat nie. Ek weet en glo daar is 'n doel met alles, maar dit is net so moeilik om dit te sien as 'n mens besig is om die pad te stap. Ek glo ook dat Julie 2012 toe die regte tyd was. God se tyd...op God se manier. Verlig as jy se dat jy ook waterige afskeiding gekry het. Watter progesteroon het jy gebruik. Ek het nog net vandag ..en dan is myne klaar. Het daardie room wat ek moet van onder gebruik (Crinone). Moet ook vandag progesteroon getoets het...so ek sal daardie tellings ook kry. Wat moet dit wees as 'n mens swanger is? En...vir hoe lank het jy dit gebruik met jou eerste swangerskap?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226438 by zettie
Hallo julle almal

Jooste jy moet jou telling kom POST

Gonzolina ek sou my beta gaan doen net vir gerustelling as dit optel en nie sak nie weet jy alles is fine.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226430 by Paisley
Jooste, ek sien net tot watter mate jy ander vroutjies kan motiveer en inspireer. Ek weet dat jy nog baie ander lewens gaan aanraak, en moed gaan gee aan die wat moedeloos is. God het waarlik 'n plan gehad met julle journey. Ek dink jy kan jou self waarlik geseend en gelukkig ag dat jy deur Hom gekies is om hierdie wonderlike werk te mag doen. Jy is 'n toonbeeld van geduld wat deur God beloon en vereer word. Die engele jubel saam met jou. Daardie baba(s) van julle is al lankal in God se skoot gevorm. Julie 2012 was die tyd reg...en dit is die perfekte tyd! EK het gesien elders jy noem oor 'n waterige afskyding. Dit was nog met elkeen van my swangerskappe die teken dat ek swanger is! (met of sonder progestoroon aanvullings het dit gebeur)

Gonzolina, temp jy? as jy doen, neem jou temps... as dit nog hoog is, is jy fine. Maar ek di nk inelkgeval jy het niks om oor bekommerd te wees as die bloeding verdwyn het nie. Solank daar nie stukke en vleserigheid uitkom nie, en jy het nie pyn nie is jy fine.

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226415 by gonzolina
Hi julle

Ek het in Junie vir my 2e ivf gegaan.
Dit was positef en ek het gister my laaste en derde bloedtoets gedoen.
Die dr kamers was gelukkig met die waardes.

Gisteraand, skielik w as daar helderrooi bloeding vir 10 min, en toe is dit weg.
En niks vandag. Dit kan nie inplantasie wees nie, want ek is reeds 5 weke 2 dae.

Dr se ek moet wag vir sonar.

Enige opinie asb?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226414 by gonzolina
Hi julle

Ek het in Junie vir my 2e ivf gegaan.
Dit was positef en ek het gister my laaste en derde bloedtoets gedoen.
Die dr kamers was gelukkig met die waardes.

Gisteraand, skielik w as daar helderrooi bloeding vir 10 min, en toe is dit weg.
En niks vandag. Dit kan nie inplantasie wees nie, want ek is reeds 5 weke 2 dae.

Dr se ek moet wag vir sonar.

Enige opinie asb?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226407 by joo~ste
Klipster!
Dankie!!! :laugh: Ja...jy't so gese!! So bly jy was REG!
Ek is opgewonde om my Beta more te kry, want omdat my eerste BFP al op 4dp4dt was, hoop ek dit is mooi hoog.

Paisley
Ag...dankie dat jy kom inloer het. Dit beteken so baie as julle saam met my bly is. God is regtig goed vir my. Ek weet nogsteeds nie waarom Hy nie vroeer wou antwoord nie, maar ek glo dat Sy tyd en die manier waarop hierdie babatjie verwek is dit is wat Hy wou gehad het.

Ha ha...LOL - jy laat my lag. My DH bid elke aand vanaf die dag van die ET dat daar asb. tog moet 2'tjies wees....en wel 2 dogtertjies. Ek is net SO SO dankbaar dat ek wel 'n BFP gekry het.

Sterkte met jou IUI. Maar wie weet....dalk (daar is mos maar altyd 'n kans!) kry jy jou BFP voor jy volgende maand jou IUI moet kry.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226404 by Paisley
Hey dames! Jooste ek kom nie meer baie hier nie, maar ek het jou hele IVF storie gevolg, en wil net spesiaal vir jou sê BAIE BAIE geluk. God is regtig goed. En ek sal nie verbaas wees as hy op een of ander wonderbaarlike manier jou steeds seen met 'n meerling nie (maar glo my, een op 'n slag is MEER as genoeg ;))!

Kom nou klippie en strikkie, dit is nou julle beurt!

AFM(vir die wat wil weet): Is nou op CD8, begin weer op CD 1 met IUI. Boeta kort nou 'n sibling... Hou duime vas!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account