× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 3 months ago #226344 by Hopeful
Jooste dit is amazing ek is super bly vir julle wat se DH. Ek dink ons is so gewoond aan terluerstelling dat ons sukle om te glo dit is finally ons. Ek is seker dit gaan pass en ek is seker dit dal meer werklik voel sodra jy die BFP bloods kry wand hulle KANNIE verkeerd wees nie.
Jy is in my gedagtis en gebede so bly vir julle!!!!!!!!!! :heart: :heart: :heart:

Zettie kyk nou net daai boontjie!!!! Jy straal seker vandag. Ag lekker man geniet elke liewe oomblik die goed en die meskien nie soo lekker nie :P

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226342 by Zarah
Blommie, my niggie het n 70's party gehad verlede maand. Was baie lekker en nie so duur nie. Sy het n regte disko bal gehuur en van daai buite verwarmers.
Ons het toe afro's en baie bont flower power klere aangetrek.

My man is ook 30 einde Julie. Hy wou graag n theme party he, maar met die trekkery en my operasie het ons besluit om vlg jaar dit te doen. Ons gaan net met ons ouers en broer/suster uiteet. Wat hy nie weet nie, is dat ek n paar van sy vriende genooi het en hulle gaan ons join! Surprise!! :woohoo:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226341 by charlenem
zettie: jip gaan lekker wees

cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226340 by charlenem
blommie: wat van 'n "christmas in july"(ek weet nie of sy in Julie verjaar nie). nog 'n opsie is, "hat & shoe" party. of as haar naam bv. adel is, kan jy 'n "A" party hou, dan trek die mense aan soos iets wat met 'n "a" begin soos "angel" Dan is daar die ou gewone 60's en 80's hehehe

cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226339 by zettie
Yip Charlene sien jou more aand lekker girls night out :woohoo:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226338 by Blommie
Dames ek hey hulp nodig. Ek soek vir n tema vir my sister se 30ste verjaarsdag party.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226337 by charlenem
aaaaw baaaie geluk julle..jooste, nads, zet, snoekie, feetjie, dis sooo coool.

zettie: die babatjie is sooo cuuute......dis darrem amazing. geniet dit, ek sien jou seker more aand.

cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account