× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 3 months ago #226284 by joo~ste
Strikkie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226283 by Strik*kie
Charlene:
AF - aunt flow
Bd -baby dance
FS - Fertility specialist
Bfp - big fat posetive
Bfn - big fat negative
HPT - home pregnancy test
Poas - pee on a stick

dis die algemeenstes.

Jooste, dankie vir die reply!!! Kan nie wag om te hoor wat gebeur die week nie ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226282 by Hopeful
Hi, hier is nog n paar wat ons gebruek

CD = ( Cycle Day watter dag van jou cycle jy is )
DPO = ( Days past ovulation )
OV = ( ovulate )
OPK = ( Ovulation Prediktion Kits )
HPT = ( Home Pregancy Test )
BFP = ( Big Fat Positave )
BFN = ( Big Fat Negative )
PHPT = ( Postive home pregancy test )
NHPT = ( Negative home pregnancy test)
SA = ( Sperm Analagy )
IVF/Invetro = dit is as hulle jou eiertjies uithaal en buite jou ligaam fertilize en dan terug sit
IUI = dit is as hulle die sperms was en dan op die regte dag terug insit en dan fertilize en implant die sellietjie self

Ek hoop dis alaml mens raak hulle gou gewoond :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226281 by joo~ste
Zarah/Zettie/Hopeful:
Ja.. by my het die HPT ook nog nooit na die tyd verander nie. Ek het nou al 4 CLearblues gedoen (Vr, Sa, So, vandag) en elke keer was dit so lig...dat ek dink ek verbeel my en dan is dit eers duidelik so op 30min se kant. Dit is waarom ek die elendige goed nie vertrou nie. Daar was tye wat ek doodseker was ek is swanger...en dan kom daar nooit 2 strepies nie...en nou dat daar wel 'n groot kans is dat ek is...nou vertrou ek nie die 2de strepie nie!! :dry:

Ek het 2 digitales. Dit le hier langs my op my lessenaar. Ek het besluit om more en oormore dit te gebruik. Wil voorbereid wees as die nuus nie goed is as die suster my Donderdag bel met my uitslae. Ek moet eers Donderdag gaan. Hulle wil he dat ek presies 10 dae na die ET moet ingaan vir bloed en niks vroeer nie.

Ek het so gedink. Ek gaan vanaand gou kyk of ek CLicks nog kan oop kry en dan gaan ek weer 2 stokkies koop en dan gaan DH ook op een moet pieps. As syne nie ook na die tyd wys hy's swanger nie...sal ek eers hierdie van my begin vertrou!

Charlene
Hey daar!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226279 by Hopeful
Genade Jooste gaan nou al soos n mal mens elke half uur om te sien of jy gepost het :) Ek is bly dis darem net die internet :)
Jong dit is nou n storie vir jou waneer het die dokter vir jou gese jy moet bloods Donerdag? en wat van die clear blue digetal kan jy dit in the hande kry is hy nie nog meer acurate en sensative nie? Ek hou stuif duim vas vir jou hou ons aseblief op hoogte. die ding wat my well prikel is dat ek het al baie keer later weer op die HPT gaan kyk en dit het nog nooit verander nie net duideliker 1 streepie geword, maar ja CARFULLY OPTEMISTIC is wat ek dink jy nou moet wees. wat se DH?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226278 by Zarah
Hi Charlene.. Dit het vir my ook tyd gevat om al die afkortings te ken.
Vra maar as jy nie weet nie.

FS = Fertility Specialist
AF = Angry Friend (maanstonde)
DH - Dear Husband

Mooi bly en lekker aand verder

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226277 by charlenem
hallo julle almal hehehe, aai ek moet meer op moomie gesels, maar sjoe ek kan n die track hou met al die af kortings nie, eks blond hehehe, ja Zettie, ek dink jy lag nou lekker vir my hehehe. ek dink iemand moet 'n chart opsit wat beteken FS, ens ens.
aaai eks soo bly vir al julle preggie fairies. ek het 'n vriendin wat hier saam met my werk, sy gaan ook nou vir haar 4de inseminasie, hulle het nou eers uitgevind dat daar met haar fout is sy ovileer ne van een kant, sy se sy is sooo geskok dat die fertiliteits kliniek die nie al lanka opgetel het of vir haar gese het nie, sy het nog heeltyd gedink als is fine met haar.
my man is nou besig met akkupuncture, en chinese kruie, hy was nog net eenkeer, maar ek gaan maar hier by die 16de kyk wanneer ek ovileer, dit moet omenby dan wees, en dan maar BD (hehehe ek weet darrem wat dit beteken) en kyk wat gebeur.
ek ken ook nog nie vir julle almal so goed nie, maar voel tuis en weet dis die plek waar ek kan gaan as ek down voel. sterkte met almal se dingetjies.

cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account