JOOSTE JIPPPPPEEEEEEEE!!!! EK IS SO VERSKRIKLIKE ONGELOOFLIK BLY!! AG JIPPPPPEEEEEEE!!!!! BAIE BAIE BAIE BAIE GELUK!!!!!!!!
weet jul, Zarah ek Jooste, ek voel nou nog so. Toe ek dai positiewe bloed toets sien was dit die grootste skok, ek dink mens leef jou al so in dit gaan negatief wees en my hele liggaam het net nie geweet hoe om te reageer toe dit positief is nie, ek bedoel dit gaan mos tog in elk geval nie gebeur nie. Ek moet bieg, nou nog. is dit asof ek elke dag op en af wil spring van opgewondenheid nie, dit voel so "onwerklik"! Ons werk nou al hele week aan snowie se kamer en dh is so opgewonde en entoesiasties ek voel soms "skuldig". Moet my nie verkeerd verstaan nie, dis nie asof ek nie bly is nie, ek is, dis net ek dink my liggaam nou nog in skok!!
So wat ek eintlik wil se, ek verstaan regtig wat jul altwee se. Onthou mens probeer jou so lank emosioneel beskerm dat ek maar net dink dis 'n manier hoe ons psige werk.
Ag Jooste ek so verskriklik bly en die Here is getrou!
Zarah, ek glo na jou operasie gaan dit jou beurt wees - bly net positief!!!
Sjoe ons 'n klomp wat 30 word die jaar

ek en 2 van my vriende hou ook later in die jaar 'n groot 30 "partytjie" ons het ook tema maar wonder soms
Hoop jul almal het heerlike aandjie!