× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 3 months ago #226302 by Bondelq
Hi julle

Jammer ek val so hier in maar ek wil net vir Jooste se ek hou stuif duimvas!

Me: 24 DH:31
TTC: 1 year 9 months
BFP: July 2011 - MC July 2011
BFP: 30 April 2012

File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226298 by Zarah
More more

13h00? Dis onaanvaarbaar! :silly: Lol! Ons moet seker maar geduld aanleer. Sterkte met al die vergaderings.

Hi Feetjie! Hoe gaan dit met jou en baba? Weet julle al die geslag?

Charlene, ek is so jammer oor die IVF wat nie gewerk het nie :(

AFM: Ek het heel nag gedroom van die nuwe huis en als loop verkeerd en ek pak, en ek pak, maar dit hou nie op nie! :cry: Ek en DH is vreeslik gestres

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226294 by joo~ste
Ha ha...Zettie! :laugh:
Ek het nie kans gekry om by Clicks te draai nie.
Sal more oggend op die digitaal pieps...maar sal eers rondom 13h00 se kant kan kom post. Is heeldag more in vergaderings en gaan nie maklik tussen in kans kry nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226293 by zettie
Jooste jy laat wag ons nie weer heeldag nie hehe kom post onmiddelik as jy getoets het.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226288 by Feetjie
Goeie naand Dames

Dis lekker om weer als van jul te lees.
Jooste --- VRIENDIN, SJOE ek is so opgewonde oor jou nuus. Dis ongelooflik. En onthou hoeveel verder "vordering" is dit nie net al klaaar as teenoor die laaste keer nie!! ag eks so verskriklik bly en hou als gekruis vir jul!!! Baie sterkte met die "onsekerheid". Moet jou al seker amper stapel gek maak, maar Donderdag is ampertjies hier!!! baie baie baie sterkte!!

Hopeful - dis wonderlike nuus!!! ek hoop dat dit jul babatjie is en dat jul sommer gou sal hoor!!!

Zarah - sjoe jul het omtrent ook baie dingetjies sterkte met als en ek love jou positiwiteit veral op die forum, dis lekker om te lees hoe jy almal ondersteun en net daar is!!! Ek glo jou beurt gaan ook sommer gou kom!!!

Strikkie---- Ekt ongelukkig geen kennis, baie sterkte en net miskien is dit die antwoord op die "probleempie" en as dit uitgesort is gaan als sommer uitgesort wees. BAIE BAIE sterkte!! Ek stem saam met Jooste, maak seker dat fs fantasties is!

Halloo klippie!!!

Al die ander girls, lekker aandjie!!!!
The following user(s) said Thank You: joo~ste

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226286 by charlenem
baaie sterkte Joo-ste.

cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226285 by charlenem
aaaw baie dankie julle, dit help al klaar baie

hopeful: as daar nou een is wat ek weet wat hy is, is dit die ivf, ons het dit einde mei gedoen die jaar, het nie geheg binne my nie. so nou probeer ons eers weer die goedkoper alternatief, die accupuncture.

lekker aand julle almal

cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account