× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126504 by Lia
Sjoe, uiteindelik kry ek kansie om te kom in loer, sit al 'n rukkie en probeer, selfs my lunch is onderbreek deur werk.

Oeps Tienks, ek meen woef.

Julle dis vir my vrek interressant dat julle oor borsvoeding praat, ek sien baie uit daarna, maar is vrek bang vir die seer, wel, nie die seer nie, meer dat my uithou vermoe nie lank genoeg gaan wees nie. Mammas ek waardeer ook julle advies.

Ek het nou al by 'n paar mense gehoor die medela is goed. Sal bietjie daarvoor loer.

Ai jammer Charlaine, dis maar moeilike omstandighede en ek dink nie ek is die regte mens om raad te gee nie. Dis maar moeilik vir my sonder my ma in hierdie tyd en 'n Skoonma is maar nie dieselfde nie.

Sjoe Marie, dis 'n mooi stuk, ons vergeet soms hoe vuil die duiwel speel.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126501 by Tienka
Ag vader tog Hexy, waardeur moet jy nou nog gaan??? Sterkte vrou!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126498 by sexy~hexy
Tienka...ek was mos so 2weke terug vir 'n skraap, want al die plasenta het nie uitgekom met die geboorte van die tweeling.

Ek het nou Vrydag weer gegaan vir 'n check-up, nou lyk dit weer of die dokter siste opgetel het :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126496 by Tienka
Ankies, genade vrou ek sien nou eers jou weight loss ticker, 22kg!!!!! Dis hel baie. hoe doen jy dit? Baie geluk, well done!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126491 by Goggatjies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126489 by marie r
Ek sien julle praat oor borsvoeding en borspompe. Ek het ook vir Eduan geborsvoed en baie daarvan gehou. Wou rerig vir solank as wat ek kon, maar op 4 & 'n half maande toe besluit Eduan hy wil niks meer met my boobs te doen hê nie. Toe moes ek maar bottelvoeding toe gaan. Dit was vir my hartverskeurend, maar nou ja wat moes ek doen.

Ek het die Avent borspomp wat elektries is en wat ook manual is. Hy't nie vir my gewerk nie. Het 'n ewigheid gevat om iets uit te pomp. Skimp op hierdie stadium by my hubby vir die Medela....

Charlaine, ai girl. HEt jou hele storie gevolg en ek weet nie wat om vir jou te sê nie. Ek sal jou in my gebede hou. Daar sal 'n uitweg / oplossing vir jou kom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126481 by Tienka
Dankie Mari, dis baie mooi en baie waar!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account