× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126424 by Morgan
Beertjie mens se borste is HEL seer in die begin weet nie van ander nie maar ek ek wou huil as ek moes probeer uitmelk daai eerste dag..... later maak mens se borste sulke knoppe!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126421 by sexy~hexy
Hi almal

Skuus...was dorp toe om kwotasies te gaan kry, moet 'n lokaal van ons opgradeer so ek het lekker gaan shop vir meubels ens ens ...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126420 by Beertjie
Dis so sleg, want ek het gedink ek gaan my van die begin as uitpomp en dan vir hom in die bottel gee om te drink..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126419 by Morgan
Ja Carli was van dag 2 op die bottel... was eers hartseer daaroor maar ek is nou baie bly die bottel werk vir my BAIE goed!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126418 by Tienka
Karin, Shayne wou glad nie borsvoed nie, hy was van dag 1 af op die bottel. Ek het Juan geborsvoed tot op 10 maande en uitgemelk by die werk. het 'n Medela mini-electric gehad en dit het regtig baie goed gewerk, dis vinnig en gemaklik maar dit raas so biekie.

Beertjie ek sou voorstel koop 'n pomp na baba se geboorte, kyk eers of julle regkom. Ek het beplan om te borsvoed, maar my mannetjie wou niks weet nie, het glad nie aan my bors gesuig nie maar het die bottel uitgedrink.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126416 by Beertjie
Ag nee Morgen dis nie lekker nie.. So Carli is op die bottel ne?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126415 by Morgan
Karin ek het n manual borspomp en dit het glad nie gewerk nie. Maar dan moet ek by se ek het nie baie melk gehad nie. As ek met my hand gedruk het het daar iets uitgekom maar NIKS met die pomp nie!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account