× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126451 by Tienka
Karin, jy's reg, borsvoed is 'n wonderlike ervaring!! Ek het dit gelove met Juan en het beplan om dit weer te doen, maar nou ja ek is happy om die bottel ding te doen :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126450 by Goggatjies
ek stem karin - ek het ook daarvan gehou om te borsvoed

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126449 by Beertjie
Karin ek gaan waarlik my beste probeer om te kan borsvoed!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126446 by Beertjie
Hexy waar is die babycity en reggies?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126443 by KarinM
Hi Hexy!

Jip, borsvoeding is seer vir die eerste week of twee.... maar eerlikwaar... niks kom daarby nie. :) Dis 'n wonderlike ervaring en band tussen jou en jou baba as jy dit wel kan doen. Jou tepels raak gesond en mens kry wonderlike salf deesdae - Lansinoh - en dan is dit 'n breeze en baie lekker.
Maar ek weet sommige vrouens sal nie saamstem nie en dit freak hulle actually uit. :lol: So almal verskil maar.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126442 by Beertjie
Ok ek sal dan maar eers bietjie wag met die pompkopery.

Ek moet se ek het al 'n tweeling kot...was my sussie sin, en ek het 'n regte outyds hout kot wat my man sin was nog alles in goeie kondisie. Ek het ook 'n baba kas en twee badjies.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126438 by sexy~hexy
Beertjie, wanneer julle weer Bloem toe gaan, gaan daar na Baby City en Baby Boom en Reggies en gaan loer wat hulle het.

Weet nog nie wat ek gaan doen vir Jayden se verjaarsdag nie :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account