× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126435 by sexy~hexy

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126434 by KarinM
Dankie Tienks.... sal weer gaan prys vir die Medela dan.

Beertjie ~ onthou net dat as jy actaully borsvoed dan help dit vreeslik baie met gewigsverlies en dat jou baarmoeder vinniger terugkrimp na normaal... :) ek belowe jou dit werk. En met net 'n pomp gaan dit moeilik wees om by te bly met die melk, jy gaan moeg gepomp wees en jou hande gaan vol wees met jou babatjie so dit gaan nie so ideaal wees nie.
Ek wil borsvoed en uitpomp en eventually vries sodat daar altyd voorraad in die vrieskas is, dit hou vir 3maande in die vrieskas.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126433 by Beertjie
Dankie Hexy ek gaan bietjie kyk.. wens net ek kan in die stad uitkom!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126430 by Tienka
Halloooooo Hexy :laugh:

Beertjie, die pompe is so vrek duur en meeste winkels ruil dit nie om of vat dit terug nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126429 by sexy~hexy
Beertjie...soek net online...jy sal wel erens 'n nuwe stootkarretjie kry vir goedkoop...en splinternuut.

Gaan kyk op www.babyandcompany.co.za se website, daar is nogals 'n paar wat goedkoop is.

Kyk by Ackermans ook, hulle babagoed is ook nie so duur nie, jy kan 'n camping cot daar koop vir enige iets van R399 af, selfde met die drastoeltjies.

Gaan kyk ook by www.babbaloo.co.za Daar is oulike goedjies.

En als kan jy online bestel en dit word by jou afgelewer!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126427 by Beertjie
Dis lekker Hexy wens so ek kon iemand anders se geld ook bietjie blaas sonder om skuldig te voel. Het jy toe al besluit wat jy met Jayden se verjaardag gaan maak?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126425 by Morgan
Hallo hexy!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account