× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #125758 by Goggatjies
Hallo driexter - hoop julle voel gou beter
Geluk met jou man se verjaarsdag - Laliek se man verjaar ook vandag

Tienka - welkom

Driexter, ek weet nie of ek moet wens vir 'n seuntjie as ek weer swanger raak nie, want ek sal ook nie hoef enige iets te koop nie.
Maar my hartjie begeer 'n dogtertjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125753 by sexy~hexy
LOL Strikkie...mens kry mense wat die gawe het om met kinders te werk...ek is nie een van hulle nie :P Plus ek werk ook Desember...so dit gaan nie help nie LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125749 by Tienka
Julle gaan nie glo hoe bly ek is om weer hier te wees nie, ek het al begin depressed raak. LOL Hexy, ja ek was darem min of meer op datum :laugh:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125746 by Galaxy
Ai laliek, jammer om te hoor, sterkte. :kiss:

My bigest dream is to have a baby of my own one day.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125745 by Driekie
Cool!!!!Sterkte met die stof though!!Ek onthou nog soos gister - hulle het tot 2weke voor Markus se geboorte by my huis gewerk en met die aanbou van sy baba-kamer - EN EK WIL DIT NOOIT NOOIT WEER OOR HE NIE!!!!!

Ek is nou weer so en wil net heeltyd skrop en als skoonmaak en steriliseer en en en...dis een van my ergste "preggy-symptoms"!!!!!


Haaaaai Tienka!!!!!!


Fanks julle - ek het effens geskrik toe ek sien hoeveel dit werklik is!Markus was die eerste kiddie in 24jaar in die family - so jaaa hy is baaaaaaaaie bederf met die klere en goed...daai hoop is al sy klere van geboorte af tot nou na die Winter wat verby is...so ek het minimaal om uit te gee op nuwe baba-goed..sjoe vir my sak..want die is redelik plat!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125744 by Strik*kie
Hallo Tienka welkom terug jong!!! Het jou gemis maar is bly jy kon darem weer inlog en kom saamchat!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125741 by Cornel
KarinM is jy op FB? askies as iemand jou al gevra het.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account