× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #125789 by KarinM
Hallo Tienka!! Welkom terug! Sheez maar dis scary as mens besef hoe gou die tyd gevlieg het. Kannie glo jou seuna is al amper 4 maande oud nie!

Cornel ~ jip ek is op FB - Karin Meyer

Mmmmm... sjoe ja hoe lekker klink daai oepsies nou! Ek ken dit ook met die spek en cheries, njam!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125786 by Tienka
Ag nee man julle maak my nou honger!!!!!!!! Ek het julle so gemis dis net nie waar nie :laugh:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125782 by Cornel
Hexy dit klink net so lekker!

By Bloemhof se Slaghuis is dit 'n sosatie stokkie met bacon,cherries,mushrooms,soms is daar 'n stukkie kaaswors of lewertjie tussen in.....

Ons braai dit altyd vir so snack voor die regte kos gaar is.......

MMMMMMMMMMMMMM MY MOND WATER NOU SOMMER!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125776 by sexy~hexy
Cornel, hulle het Saterdagaand by Cansa Oepsies verkoop...as ons nou van dieselfde ding praat...'n weense worsie gebraai met 'n degie om?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125773 by Cornel
:woohoo: EK IS NOU SO LUS VIR 'N OEPSIE :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125770 by Liz
Driekie! Die foto's is stunning verby! Jy't die oulikste boepie, en daai seunskind van jou is opvreetbaar oulik! Jy't lekker baie kleertjies ja.
Baie geluk met DH se b-day, en hoop julle almal raak gou gesond, dis darem nie lekker om siek te wees nie.

Nou weer 'n ander ding, wat kan mens vir jou man vir jul eerste huweliksherdenking gee? Ons het ooreengekom op geen geskenke nie, maar nou het DH hierdie idee dat ek iets beplan, maar ek doen regtig nie, en nou wil hy iets koop, want hy wil nie sleg lyk nie. Ai aiaia, mans.

En Lalie, geluk met jou manlief se b-day ook, hoop julle gaan 'n lekker aandjie he.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125764 by Tienka
Hoe raak ek van die 2de ticker ontslae?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account