× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #125740 by sexy~hexy
HALLLLLOOOOOOOOO TIENKA :) :)

Bly om jou weer online te sien!!! Welkom terug in die land van die lewendes LOL

Hehehehe...ek glo jy het deur FB en Morgan updated gebly ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125738 by Lia
Wow, jy het baie klere, nou kan almal vir jou doeke en speelgoed gee met die baby shower. Beautiful kat !! Ag ou Markus is pragtig - hy gaan nog eendag harte steel !! Ek sal maar my dogtertjie ver weg hou ;)

Hi Tienka, het jou lekker gemis, welkom terug !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125737 by KarinM
Pragtige foto's Driekie! Jou magie lyk so mooi en rond! En sjoe... jy het omtrent genoeg kleertjies... :lol:

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125736 by Cornel
Pragtige pensie en seuntjie Driekie!!!!!!

Halo Tienka,welkom terug jong....dink mamma se hart was baie seer toe sy vir boetie moes aflaai.........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125733 by Lia
Wow, drix, jy het 'n pragtige pensie !! Sjoe, klink omtrent of die goggas julle beet het. Gaan goed met my en my poppie, sukkel nog met naam. Jong, ek is baie bly oor die nuwe kombuis, maar dis maar 'n gemors en baie stof. Hulle maak hopenlik klaar met die voorbereidings hierdie week (kaste uithaal, plumbing pype skuif, finale krag konneksies, verf ens.) en dan kom die laaste stap volgende week - die kaste kom in en teels word gedoen. Sien baie uit !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125732 by Tienka
Hallooooooooooo almal, jis ek het gesukkel om by julle uit te kom, kon glad nie die site oopmaak nie, maar hier is ek nou.

Ek gaan try opvang maar dis so baie, ek is terug by die werk, Shayne is in 'n baie oulike creche en so far so good. Ek het julle vreeslik gemis!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125729 by Strik*kie
Hi Driekels, geluk met jou DH se b-day en ek hoop julle word almal gou beter!!!!! Nice pic's hoor.

Shame Hexy, daar is nou vir jou geldmaakgeleentheid ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account