× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #123794 by sexy~hexy
SMS VAN ANSA:

Baba piekfyn, 10cm en weeg 91gram. Hartjie klop sterk. Plasenta le teen serviks se opening so enige erg beweging kan dit bietjie laat bloei, moet maar net le as dit gebeur en mag nie erg vorentoe buk nie! is nou meer gerus en ongelooflik dankbaar!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123775 by Paisley
hi hi dames!! hoe gaan dit? ekhet nou nie opgevang nie... sien net julle praat oor 13e tjeks. Lekkerrrr. My manlief het hierdie maand syne gekry, en ek kry in Desember... Dit kom BAIIIIIEEEEE handig te pas!

Awesome hoe die Here voorsien, elke keer as ons geld uitgee op iets (wat ons al lankal wou he, maar as 'n luxury sien) dan 'val' daar letterlik net geld uit die lug uit...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123760 by sexy~hexy
Soos my man se, ons maak dit nog elke maand, iewers sal daar wel iets gebeur :)

Lyk beslis of AF hier is...nou is dit vir wag en sien hoe lank gaan my volle siklus wees...28 dae of terug na 30 dae...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123748 by Lia
Hexy, ek stem, lekker vir die 13de tjek. Ek sou ook kon doen met een. Darem 'n liggie in die tonnel vir julle.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123747 by Strik*kie
More more

Hexy bly jy is terug!!!!! Jammer oor die brand en oor die fnansies. Dis algemene probleem ai tog. O ja en hoop jou cycle is no back to normal. ;)

Ankies, ai jong ek het nie vir jou trooswoorde nie, dit bly maar altyd sleg. Sterkte en drukkie vir jou!!!!

Hi Beertjie, Karin en Ertjie - julle preggie fairies - bly dit gaan goed met julle.

Halloooo Klippie, laat weet ons wat se dr. Dink aan jou en hoop jy raak nou beter.

Hi almal verder!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123744 by Lia
Ertjie, geniet jou 13 weke scan, die 12 weke een was vir my die mooiste, kon alles mooi sien in een skerm.

Welkom terug Hexy, hoop dinge kom nou reg. Jammer oor die drs rekeninge. Miskien kan julle die fietsie vir Kersfees doen - dis darem nie meer ver nie.

Beertjie het jy dalk oorweeg om 'n midwife te sien ? Weet nie hoeveel hulle vra nie, maar miskien doen hulle die bevalling bietjie goedkoper vir jou. Weet dis nou nie ideaal soos mens wou he nie, maar miskien moet julle dan die staatshospitaal oorweeg. Dis jammer jy is so ver, my suster is 'n midwife, maar sy vang babas hier by Pretoria Wes hospitaal - staatshospitaal - miskien sou ons iets kon reel.

Klippie, dit klink nie reg nie jong, laat weet asb. so gou as wat jy by dok was. Hopelik is dit nie te ernstig nie.

Ai Ankia, jammer man, dis dalk erger vir ma as vir W ne. Ek is seker hy gaan dit baie geniet. Sterkte met die aanpassing.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123738 by Beertjie
Hallo Karin, ek glo en vertrou ook, maar ek wil nie net sit en niks doen nie... ek probeer ook aan iets dink waarmee ek nog 'n ekstra geldjie kan maak!

Hexy lekker vir die 13de tjek, wens ook ons kon dit kry...sou darem baie help!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account